Comments

  1. Dana

    Daai bottel is nog nie eers leeg nie, en kyk hoe lekker gaan dit! Dalk gaan die hoed ook waai as die bottel sy gat gesien het! Wonder of sy die glas in die ander hand het? Die arme ou het 'n boggelrug en klein kammeratjie. Hy gaar seker geweldig op.

  2. Dirk Diggler Diktros

    Ons kerk se mense daai…DDD

  3. Willem Wikkelspies

    Ek trust meeste van die tyd nie ous wat speedos dra nie. Veral nie as hulle klein err kameras het nie. Plaas hy eerder die girl op die grond af neem. Even sy het 'n grooter err kamera as hy.

  4. Ou de Doos

    Daai kan net by Kazantip wees !! Beste paartie in die wereld !!

Gooi Comment