Dis naweek, kom ons fokken duik!

In Dis naweek kom ons fokken duik! deur griffin10 Eiertjies

Julle kan seker ook maar duik, siende dat griff en sy goose al twee weke lank duik in Thailand.

duik in die verlede in

griffinDis naweek, kom ons fokken duik!

Comments

  1. Prof. Bokdrol

    Mev. Griff gaan jou opfok as sy uitvind jy noem haar nog steeds jou "goose"…

  2. jakes

    Hang pram Sally van sonskyn valley. Lekke suip die naweek julle etters.

  3. Dana

    Magtag, maar hulle het daardie jaar se modelle darem goed aanmekaar gesit!

  4. Prof. Bokdrol

    Nee my fok, Jakes, maak skoon jou bierbrille  – daai pramme is regopper as wat my eie geliefde Jakob was die afgelope 10 jaar…

  5. Vieslike Verdi

    Haar tiete lyk soos twee HELLA SPOTLIGHTS wat ek destyds op my Datsun 1200 GX gebruik het, daai jare het karre kak ligte gehad en 'n man moes maar plan sien, met die goose sal ek ook 'n plan kan sien sonder my spotlights!  Hoop net nie sy het op 'n doring bos loop sit en pis nie.

  6. JagsJannie

    VF, gebruik asseblief ander fonts. Groot seblief!

  7. JagsJannie

    En skrif! My fokken oe swem op die kak letters van jou!

  8. # 1 Pisscat

    Baie fokken pragtag !!!  En mens kan 'n foon dail met daai regop nipples !!!

  9. jakes

    Jy is reg Prof. sy is baie mooier op 'n maandag oggend as deur Whiskey gemarineerde oe op 'n vrydag middag. Sy het 'n paar baie mooi buuste.

  10. Prof. Bokdrol

    Jakes, dalk selfs robuuste buuste?

Gooi Comment