Die Antwoord: nuwe music video – Baby’s on Fire

Nee, die video is nog nie uit nie, maar hy word baie fokken binnekort ge-shoot hierso in die Gauteng Flats. Soos in binne die volgende week of twee. Die cool ding is dat ons lekker cherries soek om in die music video te star en daar is fokken min tyd oor as jy graag in Die Antwoord se nuwe music video wil wees, so hier is die deal:

As jy 'n lekker cherrie is, in Gauteng bly en graag in die Baby's On Fire video wil star, stuur asseblief een head shot en een vollengte body shot na zefcherries@gmail.com, maar jy moet jou gat roer… Dis moontlik jou enigste kans ooit om in iets fokken next level met 'n groot production value te star wat oor die hele aarde deur miljoene mense gesien gaan word. Die film crew is ook van die overseas af en is groot name, maar dis ook vir eers 'n secret.

Onthou ook om jou tickets online te boek vir die moerse Watkykjy party waar Die Antwoord gaan gig. Tickets is slegs online beskikbaar en daar is 'n limit.

Meer info hierso: http://www.watkykjy.co.za/category/wkj-gigs/

Facebook event hierso: https://www.facebook.com/events/292875464125838/

Tickets hierso: http://ticketbreak.co.za/event_details/1457

Waarvoor wag jy?

babys on fire

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Die Antwoord. Bookmark the permalink. Trackbacks are closed, but you can post a comment.

2 Comments

  1. louis
    Posted May 14, 2012 at 5:00 pm | Permalink

    O jirre god se jesus, foken dig it :)
     

  2. Leon Gerhard Botha
    Posted May 14, 2012 at 6:40 pm | Permalink

    Ekse my blaar ekse VIP by daai jol en ek het net 200 blare uitgehaal om ‘n Very Important Poes te wees… :-)

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">