026

Braaiboy interview Feed The Wolf

In Watkykjy Interviews deur griffin7 Eiertjies

Ons stel julle vandag sommer bekend and twee van ons tjommies in een shot: Braaiboy en die rock 'n roll band, Feed The Wolf. Beide sal bespeur word by die groot fokken vet Watkykjy jol wat 9 Junie plaasvind by Zeplins in Zefturion. Feed The Wolf gaan die dak aan die brand speel net voor Die Antwoord se performance waarna The Wedding DJs vet party musiek gaan gooi.

Vir julle outjies wat VIP tickets gekoop het, sal Braaiboy vir julle braai in die VIP section waar julle ook met snacks, free t-shirts, 'n Rolling Stone magazine en so paar free doppe sal party. Daar is net oor die 40 of so VIP tickets oor teen R200 so roer jou gat en gaan koop jou tickets hierso.

R200 is fokol om te betaal vir kick-ass entertainment en free shit. Jy kry omtrent R350 se value vir R200. Doen maar gerus self die wiskunde. Early bird tickets teen R70 is ook besig om uit te verkoop waarna jy 100 skille sal moet betaal vir general admission. Dit gaan die fokken party van die jaar wees.

Maar nou eers oor na Braaiboy en Feed The Wolf.

Deel met jou tjommies!

    griffinBraaiboy interview Feed The Wolf

    Comments

    1. kitaarhaar

      braaiboy se logo lyk soos 'n penis

    2. Prof. Bokdrol

      Dalk is die logo heel gepas – miskien beplan hy 'n piele event?

    3. David

      Sy logo is gepas, hy braai soos 'n poes

    4. Author
      griffin

      Interesting. En wat is die rede? Of wou jy net die woord ‘poes’ gebruik omdat dit Watkykjy is?

    5. Prof. Bokdrol

      Ek wil nou nie inmeng en gemoer word nie (jy weet, soos as die buurman en sy tjerrie vol hooligan juice is naweke en mekaar wil bliksem, dan is jy tussenbeide om te probeer vrede maak, en uiteindelik wil albei jou opfok) maar ek moet erken dat ek (en veral my kollega Dr. Onk) wel gereeld die obsessief-kompulsiewe drang kry om enkellettergrepige woorde soos "poes" hier te gebruik.

    Gooi Comment