Bizarre Bedonderde Donderdae – MTN

In Bedonderde Donderdae deur griffin7 Eiertjies

Onthou julle hierdie kak? Dis 1999 en MTN adverteer een of ander deal met 'n free Ericcson GH688 plus hands-free kit. Ter waarde van R2000! Whahaha, R2000 vir 'n fokken foon en 'n hands-free kit? Ons het lekker almal se kak gevreet toe selfone net uitgekom het…

griffinBizarre Bedonderde Donderdae – MTN

Comments

  1. kitaarhaar

    op fokkendoos se blog.
    "Ons was doos besig en die parking poeste het weg gekom met moord die afgelope tyd. Ons vra om verskoning en ons is nou terug met n bang."
    een post is nie 'n fokken bang nie.

  2. SuperTrooper

    Ek stem saam met Kitaarhaar… Daai laaste post was 07 Nov '11. Wie de fok is in beheer van die afdeling?? Lyk my julle het dit subkontrakteur aan iemand wat in die gavament werk???

  3. Prof. Bokdrol

    Ja, dis jammer FokkenDoos het stilweg heengegaan, maar daar is deesdae soveel mense wat soos poese parkeer ek skiem die server sal bietjie sukkel om by te hou. Aangaande die ad – ek oorhandig die keyboard aan my kollega Dr. Onk, wat die volgende met julle wil deel: "Vodacom en MTN, julle fokken naaiers! Julle het ons almal lekker in die chutneypot gevat in darrie jarre: onthou, julle business plan in 1993 was gebaseer op 'n versadigingsvlak van 500,000 selfoongebruikers, so toe maak julle dit poesduur vir die rykgatte (onthou hoe die ANC ge-kak en ge-kerm het dat dit vir "elitist" whiteys is?) Nou het ek, my bediende, elkeen van haar kinders, die tuinier en selfs my 3 honde elkeen 'n fokken selfoon. En moet my nou nie daardie ARPU kak spin nie: vir elke "Please Call Me" of missed call is daar 'n arme poes (soos die uwe…) wat moet terugbel, so julle operators kry julle pond vleis ennieway, al spandeer Phineas net R5 per jaar aan oproepe, spandeer ek die fokken res om hom terug te bel. Maar het julle ewige etterse fokkers julle besigheidsmodel aangepas en die call rates ge-drop in verhouding tot die 40+ miljoen met selfone vandag? Neeee fokkk, hoekom sal ons? Is jy fokken waansinnig? Hier kom jou maandelikse call charges, china – buk nog bietjie laer, oorhandig jou beursie en moenie fokken kerm of kreun nie; vat hom stilletjies in die kaneelring – met komplimente van jou vriendelike $ellulêre Dien$ver$kaffer. Fokken poe$e…"

  4. Prof. Bokdrol

    Kug kug (hic)…noudat ek die keyboard weer met 'n tikkie ferm dog beleefde ongeduldigheid in herbesit geneem het van Dr. Onk af (na 'n stewige cholesterolbom van 'n aandete) wil ek net graag vermeld dat daai ou TV stories waaayyy te optimisties was – ek onthou nog Alpha 1999 (uit die 70's) wat vertel het hoe ons al almal genuine op die fokken maan moes bly teen hierdie tyd (dis nou afgesien van tydelik space cadet speel met giggelgras en vroom vroom shrooms ensovoorts.) Helaas, helaas; in 2012 rol helfte van my huishouding nog met 'n 3310…

  5. Johan

    is dit moontlik om vir 'n slag 'n bizarre donderdae klip te pos wat actually snaaks is.  honestly dit het nou so kak post begin raak en beweeg vanaf my must watch weekly list; na die lys van goed om te doen as jy so bored is dat skommel nie eers meer 'n opsie is nie.

  6. Ou de Doos

    van die ad verstaan ek dat dit 'n ingeboude "Car Kit" is ….. Ek sou verwag het dis een van daais met die lekker cradle vir die foon (een wat so groot is, hy sal nie in 'n Ford Ka pas nie) en dan kom jou tjommie se stem deur die speakers.
    Ek sal befok ga wies het as ek die deal gevat het en hulle druk 'n paar oorfoointjies in my hand !

  7. Prof. Bokdrol

    is dit moontlik om vir 'n slag op donderdae onder jou klip (let wel…) uit te kruip om na die clip (let wel…) te kom kyk – free and gratis nogal, I will have you know – sonder om 'n poes te wees? Jirre, die boemies by vonteinesirkel sê ten minste dankie vir gratis stuff wat hulle kry so in die verbygaan…

Gooi Comment