Bizarre Bedonderde Donderdae – Mister Plastic Container

In Bedonderde Donderdae deur griffin13 Eiertjies

Hello-hello, Mister plastic container! What have you done for me lately? Ons bereik 'n nuwe laagtepunt – 'n ou wat met 'n fokken plastic bekertjie gesels. Die fok weet wat ons nog alles van ons 80s VHS tapes gaan aftrek…

Deel met jou tjommies!

    griffinBizarre Bedonderde Donderdae – Mister Plastic Container

    Comments

    1. AtomicBong

      Neeman watse poes is dit? Daai bra is n tjop short van n braaipack!

    2. Hokken Fonger

      Daai ou het teveel ecstacy en acid gelyk gevat…

    3. # 1 Pisscat

      ……………………………………………………………..
      ……………………jissis………………………………..
      ………………..tos………………………………….kak………………………………….ens …………………..

      Laagtepunt for fokken sure !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

    4. thysmetys

      Wadde vok gaan met die naai aan!!!!!!
      This mother fucker needs help.

    5. JagsJannie

      How zit! Fokken aaptwak is die shit my bru!
      … En nou kan Prof my maar etter oor bogenoemde standpunt wat die Fokker doen met daai "mikrofoon". Eina fok!

    6. Vlaknaai

      Nee jirre ouens – watse poes is die ? Die fok alleen weet ek het nou n dop nodig na die ene . Gelukkig is ek al besig met een . Poes lekker om jou eie baas te wees ( lees : werkloos ) 

    7. Evert

      My fok man, dis mos 'n jong Francois Breytenbach? Die lead singer van Voice of Destruction en K.O.B.U.S.

    8. kleinattie

      Sjo. Die enigstekeer wat nie gelag was op watkykjy nie.
      Ek en van die moot-marabse het al sulke dinge aangevang. Daar was tog altyd LSD betrokke. Daar word op ander vlakke ge-sinspeel

    9. Dirk Diggler Diktros

      Uit die mond van die suipeling sal jy die waarheid hoor…..DDD

    10. Allan Boesak 28

      Julle ons is gewaarsku dat die Duiwel gaan by Ramfest in Bloem wees , nou my volgende Vraag is die ou van Bloem ? 
      fokkin Draks ….

    Gooi Comment