Sondag. Skêre met skietgoed.

In Skêre met skietgoed deur griffin7 Eiertjies

Dis Sondag en tyd om bietjie weer geweer skoon te maak en die sneller te trek. More trek Maandag jou broek af en doen jou in die boude…

donderbus sker

groot tiete klein gewere

Deel met jou tjommies!

    griffinSondag. Skêre met skietgoed.

    Comments

    1. Prof. Bokdrol

      Daai twee .38 kalibers is nie identies nie – en die vuurwapens verskil ook in grootte.

    2. Prof. Bokdrol

      Terloops, selfs sonder hi-tech hi-res stuff kan ek met bietjie vernuftige speurwerk (OK dit was dalk nie noodwendig sóóó vernuftig nie; dalk het Dr. Onk net vir my gewys waar om <CTRL> <Plus> so 'n paar keer te druk) berig dat die chick met die asimmetriese weapons of mass destruction se naeltjies, nes soos daai Masterchef judge s'n, kan doen met 'n bietjie aandag – ek skiem egter 99.9% van hierdie forum se lesers sal háár eerder wil skrop voor hulle haar naels wil skrop.

    3. Dirk Diggler Diktros

      Wil bet van die geleentheid gebruikmaak om die usual suspects geluk te wens met hul 10 mil waterkoppies – and counting, nl. Anja Slaptiet, Chopper Charlie, Griffin, Blink Stefaans en die ander werfettertjies by WKJ.  Knap gedaan!!  DDD

    4. Bosjakkals

      Foto 1, jys befok in jou kop. Foto 2, nou praat jy! Dit is hoe 'n paar tiete agter twee rollies moet lyk.

    5. Willem Wikkelspies

      Dit wil my voor kom of die dame in die 2de foto ken van skiet as ek so na haar err. ring om die vinger kyk.
      Die ander ene lyk soos die gestewelde kat. Maar skort die steuwels..

    6. EKKE

      Wonder of daai tweede girl weet daai ysters se slides beweeg heelwat terug, sou sy n skoot of twee aftrek mag sy dalk n nipple oorplanting benodig.

    Gooi Comment