Sondag. Skêre met skietgoed.

In Skêre met skietgoed deur griffin10 Eiertjies

Goeiemôre, geliefde gemeente. Maak asseblief u gesangeboeke oop by Lied van die Skêr. Dit is immers Sondag…

lizhurley met gun

woestyn gun

griffinSondag. Skêre met skietgoed.

Comments

  1. Prof. Bokdrol

    Hierdie Sondag Skêre is wel van uitmuntende estetiese waarde, maar behalwe dit is hulle fokken useless – teen hierdie tyd sou mens dink hulle het 'n properse SEAL/BinLaden stunt ge-pull en daai paartie pooper poes van 'n Maandag vasgetrek en 'n lekker vet porsie loodpille gevoer. Fok meisies, help asseblief – my kollega Dr. Onk was netnou in trane toe hy oor die muur kyk en sien Maandag staan en wag met 'n baseball bat vir hom by die eerste stopstraat op pad werk toe…

  2. troglodiet

    Ek sal heel waarskynlik toelaat dat Elizabeth Hurley allerhande vieslike goed met my doen.

  3. jakes

    Goed geswe Trog. Ek sal self nie baie weerstand bied nie.

  4. Vlaknaai

    Ek sien julle is nou sterk op pad na 10 miljoen visits – ek wonder wat kry die ongelukkige kont wat no 10 000 000 is ? Dalk n skop innie eiers of n WKJ geskenkpakkie met n bottel Jagermeister in ? 

  5. Prof. Bokdrol

    Sit reg met die vinger op die "PrtSc" knoppie om jou screenshot te capture as Waterkoppie nr. 10,000,000! Dalk swing Griff 'n bottel (of 'n kas) van iets drinkbaars vir die gelukkige wenner?

  6. peanut

    ek sien 'n y2k probleempie….lyk nie asof daar voorsiening gemaak is vir die ekstra digit nie. ek lag my gat af alles slaan terug na zero!

  7. Anthrax

    @ Prof. Ek sien hier kom iets soos die Y2K bug. Nie genoeg characters in daardie field nie!

  8. Prof. Bokdrol

    Peanut en Anthrax, julle is reg – hopelik is die plug-in slimmer as wat ons dink, jy gaan maar soos 'n pretty groot doos voel as jy Waterkoppie nommer fokkol is!

Gooi Comment