Sondag. Skêre met skietgoed.

In Skêre met skietgoed deur griffin5 Eiertjies

Check hoe lekker kroek ons. Ons post sommer in die verlede in. Ons kan nie help dat ons gister te veel fles gevat het nie. Geniet jou Sondag skêre met skietgoed. Op Sondag wat eintlik Maandag is. Die complicated, ons weet…

infidel sker

cowboy sker

griffinSondag. Skêre met skietgoed.

Comments

  1. Morvelous

    Jirre, maar daai "COWGIRL" se knortoffie hang amper soos balsak onder haar gat, sjoe!! Ek laaik guns kwaai……

  2. Verbaas

    Dis nou jammer dat "Infidel" nie in braille geskryf was nie, dan sou 'n paar blinde ouens ook kon katools raak.

  3. Vlaknaai

    jirre , daai pop se doos hang soos n balsak ! Wag , laat ek gou my balsak gaan leeg maak . 

  4. Prof. Bokdrol

    Fok – uiteindelik 'n paar WKJ updates om uit te check, ek dog 'n virus het julle server oor die naweek opgevreet of iets. Terwyl julle die kalender nou so 'n bietjie naai, skommel hom sommer deeglik dat Sondag direk oorgaan na Dinsdag en spaar ons almal die suffering – Maandag het my so 'n fokken epic PK gegee my ore begin nou eers ophou suis.

Gooi Comment