Sondag. Skêre met skietgoed

In Skêre met skietgoed deur griffin9 Eiertjies

Kyk jy lekker fokken Idols? Hier is vir jou iets beter om na te kyk:

6083800488_f3661a66dc_b

sondag seker met skietgoed6

Deel met jou tjommies!

    griffinSondag. Skêre met skietgoed

    Comments

    1. Dirk Diggler Diktros

      Idols het meer vir die verbeelding….DDD

    2. Jags Jannie

      DDD, ek stem! Fotograaf in eerste foto moes of fokken vroeg oggend of fokken teen sonononder geneem het. Aap-suster sal my moet skiet en dan violate. Soen haar VIRSEKER nie ‘n fok nie!

    3. BokBal

      Help. Hier is 'n rooinek by my. Ek kannie vir hom sê wat is 'n fokken voorlsag op ingels nie.

    4. Bosjakkals

      The good, the bad en die fokken UGLY!!

    5. Dirk Diggler Diktros

      Bokbal – eers wat n voorslag NIE is nie en die n VOORVEL.  Laasgenoemde is waarop jy trap as die buurman by die huis kom terwyl jy buurvrou kole gee.  VOORSLAG in die indirekte sin is n knaap wat bv hoofseunmateriaal is.  bv  Jannie kryp so mooi gat dat hy mnr Kortbroek se katefbessies met n tweezer uitpik, hy is n ware voorslag.  Die direkte betekenis is die voorste punt van n ossewasweep wat gewoonlik sagter leer was en lekker kon karplaks.  Maar google gerus – eks te fokken lui daarvoor en heelwaarskynlik van my trollie af want eks op Johnny Walker Green en Xannax.  Cool Groove.  Sewende ronde en die heelal maak sin.  DDD

    6. Bokbal

      Kannie spel as ek dronk issie (like Xanor).
      Die rooinek kannie verstaan hoekom daai voorvelletjie 'n Head Prefect genoem word nie. Fok hom anyway en fok Google sommer ook.
      Dankie Diktros
      .

    7. Dirk Diggler Diktros

      erratum"Jannie kruip…."  nie kryp. DDD

    8. Prof. Bokdrol

      DDD kan ek asb. my PP101 handboek terugkry as jy hom klaar gelees het?

    Gooi Comment