Sondag. Skêre met skietgoed.

In Skêre met skietgoed deur griffin17 Eiertjies

Happy Sondag. Hier is vir julle ‘n superhot skêr met skietgoed,

eet hom

Deel met jou tjommies!

    griffinSondag. Skêre met skietgoed.

    Comments

    1. Prof. Bokdrol

      Dis 'n moerse siek April Fool's joke daai, hoor – wie de fok is daai dik stuk? Maandag se suster?

    2. Bosjakkals

      Is jy nou heel befok in jou kop? Jy het nou helfte van die land se laaities se dratie kap foto vir die week opgefok.

    3. Jags Jannie

      As my week so begin is ek klaar gefok!

    4. Dana

      Dit lyk soos daai blerrie Russiese girl wat ek oor die internet gekoop het, en toe met al my geld weg is.  Ten minste het ek haar pregnant gekry, voor sy weg is!

    5. Arno AKA Dude

      Wat de fok is die kak, lyk soos n blond wat deur die hel was met 40 kinders en een op pad, nee fok dis nie reg nie, as ek so goose wou sien sou ek by die huis gebly het!

    6. Arno AKA Dude

      lol Maandag se suster, whahaha classic

    7. Laaitie

      She can shoot a waterorange wif her rollie at vive metres hey?

    8. Proot Giel

      wat de poes? My piel is nou pap vir die volgende 3 maande. Sad pappie, rerig sad.

    Gooi Comment