Sharrap, Sharks!

In Sport deur Kaptein Kortbroek2 Eiertjies

Ek onthou hoe ons hierdie seisoen begin het deur die Kaapse Klopse se bekke stil te maak nadat hulle heeltyd die Lions uitgewys het as die span wat moet uitval sodat die Kings die kakste span kan wees. Ja, die Lions sukkel hulle gatte af en die Cheetahs speel nou 'n befok genoeg game om uit die cross-fire te bly maar sal dit nie dalk meer sin maak om die Sharks (wat nie eens met 'n stuk of ses Bokke kan reg kom nie) eerder die time-out te gee nie? Seriously – dis rugby, nie stem cell research nie!

Kyk bietjie na daai span – dis 'n mengelmoes van ou Cheetahs, Lions en allerande spesies wat gescheme het dis lekker by die see. Al lekker daar is lekker deur die kak. Imagine net vir 'n ruuuugbyyyyoomblik: WP Nel (wat overseas toe mission) kan volgende jaar deur Jannie Dup vervang word in Bloem. Bismark sal 'n lekker supersub maak nou as Ashley Johnson eers weg is terwyl daar dalk iewers 'n ou plekkie vir die beseerde Beast in een van die oorblywende spanne se harte behoort te wees. Willie Alberts, Johnny Deysel en Louis Ludik was mos in any case eers Lions so hulle maak uit van die Jozi, oftewel Wesrand Vibes en hoe lekker sal Lambie nie in 'n pienk Bulls truitjie lyk nie? Sorry Meyer Bosman, scheme oorsee is dalk jou beste option in hierdie very possible scenario.

Genoeg oor die waarheid gepraat vir nou, chekkit vir die week se predictions en wys gerus jou ballas deur my op @Tune_Jou_Once te loop tweet as jy van beter weet. Go for, it bangat!

Game 1
Ons begin die week sommer met 'n gerondfok tussen twee van die sterkste spanne wat blykbaar vergeet het hoe om rugby te jol. Holy crap, die Sharks en Blues is about so effektief soos 'n shower by Oppi Koppi is vir die bra's wat nie in die Kreef Hotel bly nie. Ek sien ou Griffin sukkel ook nog om die bruin strepe van sy been af te kry na laasweek se slapkak performance van die Sharks. Maar fok, niks kon ons voorberei op die bitch slap wat die Blues teen die Rebels gekry het nie! 'n Draw is nie 'n kak bet vir die game nie. My advice: flip 'n coin en maak jou eie mind op want die fok weet.

Game 2
Dit raak al beter, maar voor my siel weet ek nou al die Ozzy derby gaan my so erg afpis dat ek dalk self 'n skaap oor die skoot gaan trek. Altwee die spanne het hul laaste game teen die Chiefs verloor (onthou daar's soms ook rugby pouses), so ons sal maar moet gaan op dit wat in hul eerste game gebeur het. Daar het die Force met 'n punt gewen en ek scheme dit kan dalk die keer meer wees, aangesien hulle tuis speel. Force met so drie.

Game 3
Dit gebeur elke week. Ek bet teen een van onse eie mense en dan voel ek na die tyd so uit soos 'n nugter cherry in Drop Zone. Kan die Stormers die Crusaders in hul backyard bliksem? Probably. Gaan ek hulle jinx om hulle die week te support? Noddefok nie. Crusaders om die unbeaten run te stop met 'n ses punt wen. Fingers crossed hulle speel nie weer soos die legends wat hulle laasweek was nie.

Game 4
For fuck sakes! Nog 'n Ozzy derby en nog 'n moeilike een om te call. Hierdie conference is pathetic en actually 'n insult vir rugby oor die algemeen want onder hierdie Super Ugly system wat die klomp geldwolwe uitgedink het, kan een van die useless spanne nog die play-offs maak al is hulle 20 keer kakker as die Sharks en Lions saam. Wild Card entry Conference winner – wie gee regtig 'n fok om? As dit by die play-offs kom moet dit mos die beste spanne wees, of hoe? Die Rebels se luck het dalk gedraai maar ek scheme nogsteeds hulle is klomp konte wat nie verdien om op die level te jol nie. In 'n first en be-fokkensliste last, gaan ek vir Snake White se snotkopseuns ondersteun. Teen my sin, maar met so agt punte. Volgende week is die klomp zabers in Gauteng – dan gaan daar mos lekker gebliksem word.

Game 5
Cheetahs all the way! Sunnytril gaan mielies munch en as die Vrystaat uitmaak van tackle behoort ons nie van daai moffie handshake bullshit te sien nie. Die Goose is die week op die bench, but then again is Sias einlik ook 'n yster wat net 'n gap kort om kak te maak. So weet ons ook teen die tyd dat Ash en WP volgende jaar oorsee fok vir meer geld en om dalk van Naka af weg te kom. Dit punt is, hulle is nog hier en behoort 'n shot te jol. Wen die Cheetahs die een ook, gaan so paar Sharks en Lions fans erg begin worry oor die Kings wat moet saamspeel van volgende jaar af. Close game maar Cheetahs met so ses (van die bestes).

Game 6
Die Lions is deesdae so deur die kak en dit lyk my van hul sponsors is ook. So hak een radio DJ af en tune die game begin 5uur (nie 7.10 nie). Getting High on Highveld klink lekker, net jammer die musiek is so tos ek moet my kinders maak Slipknot luister om hul reg te ruk. Die Bulls behoort die een te walk, en gemaklik. Lions fans wat actually op 'n Saterdagaand in Hillbrow se strate uithang is dus gewaarborg dat hulle 'n tweekeer oorgefok gaan word. Die Bulls het mos nog nooit 'n Super Rugby game teen die Lions verloor nie – wel at least nie ini die post-Cats era nie – so moenie scheme dit gaan nou gebeur nie – April Fool's is al 'n digested drol. Bulls met so 17 – of meer as jy laaik van blonds, brannas en briekmerke.

Kaptein KortbroekSharrap, Sharks!

Comments

  1. Dirk Diggler Diktros

    Jy is n poes in jou artikel en voorspellings.  DDD

  2. LoopNaai

    Ja nee, hierdie kak kan enige ou uit die naaste hond se hol suig

Gooi Comment