Score Van Halen se nuwe CD!

In Kompetisie deur griffin4 Eiertjies

Sover dit record sales aanbetref, is Van Halen die 19de best-selling band of artist van alle tye. Hulle het in Februarie hierdie jaar hulle nuwe album, A Different Kind of Truth release en as jy 'n van halenfan van hulle werk is, sal jy glad nie disappointed wees nie. Die ding met hierdie blare is dat hulle twaalf jaar later nogsteeds soos Van Halen klink. Baie ander bands het afgewater begin raak. Dink maar aan Metallica van van thrash metal na gay Gucci metal toe verander het, Korn wat van whatever hulle reggedoen het begin dubstep ingooi het omdat dubstep die "in thing" geraak het en Guns 'n Roses wat in 'n pot stink kak sonder handles verander het.

Van Halen is meer soos AC/DC. Twintig jaar later sal jy steeds kry waarvoor jy betaal. Van Halen is ook snaaks genoeg nou meer Van Halen as ooit tevore. Band members het gekom en gegaan soos met enige band wat al van die 70s af bestaan.

Aan die begin het hulle bestaan uit 25% Van Halen. Deesdae bestaan hulle uit 75% Van Halen. More bang for your buck, 50% less preservatives:

Eddie Van Halen – lead & rhythm guitars, keyboards, backing vocals
Alex Van Halen – drums
David Lee Roth – lead vocals
Wolfgang Van Halen – bass, backing vocals

'n Review vir hulle album sou doodeenvoudig iets wees soos: "Druk dit in jou kar se CD player. Dis fokken piele roadtrip musiek", maar jy kan vir jouself besluit. Interwebsradio gee vandag DRIE copies weg op Twitter aan drie lucky luisteraars. Hulle speel ook die hele nuwe album tussen 14:00 en 15:00 vandag.

Om 'n kans staan om te wen, doen die volgende:

1) Luister na Interwebsradio
2) Volg @Interwebsradio op Twitter en tune hulle watse produk se radio ad jy hoor tussen 14:00 en 15:00. Daar sal net een advertensie wees. Laat weet hulle met die #VanHalen hash tag. Dit sal iets wees soos: "Hey, @interwebsradio, Looi my daai #VanHalen CD – ek het die Cremora ad gehoor"
3) Hulle sal twee wenners randomly select en later op Twitter aankondig.

O ja, dis ook vandag 420 (20 April, get it?), andersins bekend as Internasionale zol dag  en Intwerwebsradio gaan vanaf twintig oor vier net tunes speel wat met zol uit te waai het. Kan interesting raak…

Ons jol vir julle die fokken ou music video vir "Jump". Soos iemand gemention het: "I'm in the AWESOME part of YouTube!! I crawled my way back from kittens on toilets…oy!"

Deel met jou tjommies!

    griffinScore Van Halen se nuwe CD!

    Comments

    1. Christopher

      Ek laaik die manne kwaai maar kannie enter nie want ek doen nie die twitter ding nie. te lui om almal te se wat ek elke 5 minute doen. maar goeie kompitiesie!

    2. Dirk Diggler Diktros

      n traan biggel sommer oor my wang….RESPEK.  DDD

    3. Prof. Bokdrol

      Dis ook natuurlik vandag Der Führer se verjaarsdag – fok, hy kon doen met bietjie 420 herb om mee uit te chill: "Ach zo, good shzitt, zis stuff – letz like, dude, nott invade ze Polish today – peace, mein bruzzer!"

    4. Hot Lips

      Dit bring baie diep en liefdevolle memories Ai mis die ou dae

    Gooi Comment