Comments

  1. Erwin

    Ma se hare en pa se baard!
    Rol hulle nou vir Nando's 'n toffie

  2. Joster

    Hi Griffen, congrats op jou 10 000 000, dink nou net jy het een bok gekry vir elke hit.

  3. Dirk Diggler Diktros

    Booyaa!!!  Ek het julle gese dis fokken "Sir" Ben K.   (Thomassse, kyk gerus annale en voel annaal geviollate.)  DDD

  4. fief

    FOKKEN FOKKEN LEGEND!!!SANTAM ek gaan neem sommer nog n polis uit

  5. jakes

    Ek dink nie dis Ben Kingsley in hierdie ad nie.

  6. Prof. Bokdrol

    Bwahahahaha! Fokken uitstekend – vir eens is Nando's bietjie aan die ontvangkant. Maar nie vir lank nie – Black River is heeltemal te skerp om hierdie een ongestraf te laat verbygaan.

  7. # 1 Pisscat

    Wel fokken slaan my om met 'n fokken pouveer !!  Dis briljant !!!  Fokken slim mense daar buite !!!

  8. Jack

    Nandos stepped up to the challenge and delivered the food.. Brilliant

Gooi Comment