Piele, my ou!

In Kompetisie deur griffin9 Eiertjies

Hierdie is actually ‘n kompetisie en jy kan iets befok wen, maar ek is nou eers lus om kak te praat, so lees deur die ge-waffle of scroll af na die einde toe as lees jou brein seermaak…


Het dit jou al ooit effens gepla as iemand jou tune: “Piele, sien jou vyfuur by die braai!” of “fok, ek het nou net aan iets piele gedink”? Ek meen, wat betekend iets soos “piele, sien jou vyfuur by die braai”? as jy in ‘n groep mans se geselskap is. Letterlik sou dit iets beteken soos dat jy almal se piele vyfuur gaan sien wanneer julle braai. Julle gaan die kole uitpak, Blitz op die goed bliksem en dit aansteek. Dan gaan elkeen ‘n Castle Lite oopknak, hulle broeke aftrek tot op die enkels en na mekaar se piele staar. In stilte. En dit bewonder.

Pisgril. (skouers ruk terwyl ek oor my skoene pis)

Wat van “piele vir Sannie”? Wie is Sannie? En hoekom het sy piele nodig? Hoekom het Sannie spesifiek meer as een piel nodig? Weet julle hoe lyk piele vir Sannie? Kom ek wys jou. Dit lyk so:

piele vir sannie

Hierdie gaan nou min of meer soos ‘n ou Gypsie curse werk: elke keer as iemand jou tune “Piele vir Sannie!” gaan hierdie image in jou kop vasbrand. Dis amper soos ‘n Rick-roll maar consider yourself piel-rolled. (Die Final Countdown speel ook nou in jou kop)

Maar kom ons beweeg ‘n bietjie weg na iets wat regtig nogal piele is. Wie het die mees bekendste piel op aarde? Nee, dis nie Ron Jeremy nie. Dis hierdie ou, right? Die standbeeld van david se pielDavid. Dit moet wees want  die standbeeld is tussen 1501 en 1504 deur een van die Teenage Mutant Ninja Turtles, Michelangelo gemaak. Die oudste en bekendste piel op aarde?

Nope, die bekendste piel op aarde behoort aan 21-jarige Spencer Elden, die laitie wat 21 jaar terug op die cover van Nirvana se Nermind album beland het toe hy drie maande oud was. Hiedie album het in 1992 Michael Jackson se Dangerous sqaure op die toggos geskop en op nommer 1 beland op die Billboard charts. Geffen,die record label wat die album uitgegee het was moerse ge-worry oor ‘n baba se tolletjie wat op die cover moes feature en het ‘n alternatiewe cover gemaak sonder die zabertjie. Kurt Kobain het hulle getune om te fokof en dat die enigste compromise wat hulle sou maak ‘n sticker oor die babazaber sou wees wat lees: “If you’re offended by this, you must be a closet pedophile.” Case closed.

Daar is nou ‘n deluxe edition uit van Nirvana Nevermind. Dit feature twee CDs met veertig tracks waarvan dertien daarvan unreleased is. Interwebsradio gee vandag twee van hierdie deluxe editions weg en dis pis maklik om dit te wen:

  1. Volg Interwebsradio op Twitter
  2. Luister na die Nirvana Nevermind album tussen 13:00 en 14:00 (hulle speel die hele fokken album)
  3. Luister vir wanneer Interwebsradio hulle special ‘stingers’ speel tussen 13:00 en 14:00. Daar sal twee of drie wees. ‘n Stinger is iets soos “Jy luister nou na ons radiostsasie” (gevolg deur sound effects en  ‘n klomp kak.
  4. Tweet Interwebsradio met wat in enige van die stingers getune word tussen 13:00 en 14:00 met die hashtag #Nirvana
  5. Hulle sal die twee wenners kies en op Twitter aankondig later deur die dag.

nirvana nevermind deluxe edition

Vir interest sake, hier is hoe dit deesdae met Spencer gaan:

Deel met jou tjommies!

    griffinPiele, my ou!

    Comments

    1. Jags Jannie

      Skerp Prof! Fokken flym skerp! Jy is ‘n piel ou!

    2. Jags Jannie

      Fokken week opie plaas en kan nie eens meer tik nie!? Moët lees ‘piele ou’, fok!

    3. fanie

      Hoekom se mens altyd poes as jy skrik ? Nooit piel nie. Ek doen.

    4. Stan Toti

      Dan is daar piellietjies soos klei gerookte kaasworsies noem n mens kat-pielletjies,of ah,h,h lover of a Russian queen Rassputen ,nou hy het glo n donkie Piel gehad (44 cm ) lank nou dit noem n mens n broek vol planne!

    Gooi Comment