Nando’s rol vir Ben Kingsley ‘n mielie

In Fokken Zef Videos deur griffin6 Eiertjies

Vat so!

griffinNando’s rol vir Ben Kingsley ‘n mielie

Comments

  1. Karel Katskiet

    Lame. Dis nie funny of oorspronlik om gat te vat met ander companies se ads nie. dis al n 100 keer gedoen. waar is die nandos van ouds vat guide dogs in man holes laat val?

  2. Prof. Bokdrol

    Blykbaar saam met jou HAT in die fokken gutter afgespoel?

  3. Willem Wikkelspies

    Daai dae is nog hier. Ek reken die ad sal nog so paar keer wys die week voor die mense wat hulle mee spot huilerig raak en dit stop. Dit raak te duur om met cANCer kak te soek.

  4. Karel Katskiet

    Ek sal ruiterlik erken dat my taalvaardighede net so kak soos hier
    die advertensie is.

  5. Bullits

    Karel –  jou taalvaardigheid en jaloesie is amper so onsmaaklik soos Katskiet en dit het ek al 100 keer gedoen……….

  6. Dirk Diggler Diktros

    Almal, hou asb by protokol.  Dis Sir Fokken Ben Kingsley.DDD

Gooi Comment