Lana Del Rey – Born to Die (album review & wen 2 CDs)

In Kompetisie deur Zirkie13 Eiertjies

Kom ons vergelyk vir ‘n oomblik Lizzy Grant en Lana Del Rey, aangesien hulle dieselfde persoon is.

Niemand met ore wat hoor weet wie Lizzy Grant is nie, en enige iemand met ‘n internet connection weet wie Lana Del Rey is. Sy is ‘n famous sangeres, wie se eerste single, Video Games, meer as 38 miljoen hits op Youtube het en haar debuut album, Born to Die, was een van die mees afgewagte vrystellings van die jaar.

Lizzy Grant het haar eie album gedoen in 2009 toe sy 18 was, in die proses fokol reggekry het, en bestaan basies nie meer nie.

Lana Del Rey se songs speel egter elke oggend op die radio as jy werk toe ry en weer elke aand oppad terug huistoe. Haar gevreet is op die voorblad van duur tydskrifte, en haar daaglikse beauty-routine is in die agterkant van die Heat….

So hoe het Lizzy Grant verander in Lana Del Rey in? Dis eintlik ‘n eenvoudige drie stap resep. Een wat talle musikante al gevolg het:
Stap 1.Verander jou naam na iets meer sexy toe.
Stap 2. Verander jou lippe na iets meer sexy toe. Deur middel van ‘n botox oordosis
Stap 3. Kry ‘n kakhuis vol zak en ‘n moerse advertising budget by Interscope records aangesien jy Stap 1 en 2 gevolg het.

Soos mens kan dink, het die backlash op die internet vinniger gekom as wat Kim Kardashian se huwelik verby is. Critics het kak geblêr oor lack-of-authenticity en lack-of-talent en sovoorts. ‘n Swak performance op Saturday Night Live het ook nie rêrig die saak gehelp nie:

Maar dis vir my verbasend, die hoeveelheid kak wat mense vir Lana Del Rey skiet. Bob Dylan en David Bowie het ook hulle name verander. Madonna en Celine Dion het albei plastic surgery gehad, en Die Antwoord het ook ‘n kakhuis vol geld by Interscope gekry. Dis nie asof die resep nie al van tevore gevolg is nie (alhoewel Die Antwoord nie stappe 1 en 2 voltooi het nie, so dis miskien hoekom dinge anders uitgewerk het vir hulle.)

Miskien is dit eenvoudig baie makliker om oor Lana Del Rey self kak te praat as oor haar musiek. Nie dat dit haar musiek ongelooflik cool is of enigeiets nie, maar eerder omdat daar nikslana del rey regtig fout is daarmee nie. Ek het geweet van hierdie meisie lank voor ek haar musiek gehoor het, en het volgens die interwebs se vertelling van die storie rêrig iets baie meer kak verwag. In my opinie is dit makliker musiek om op te naai as dubstep, en meer volwasse as Taylor Swift se songs oor boys en periods. Of watokal sy deesdae oor sing.

As jy regtig byvoeglike naamwoorde soek, dan is dit glinsterende, dromerige popmusiek, gekruis met ‘n retro 50’s cigar-lounge seductress vibe, in ‘n blender gesit en geskommel saam met ‘n downtempo hip-hop beat of twee en ‘n paar electro squiggles vir garnering.

Ek persoonlik hou nogals van dit. En dis baie populêr, of so vertel die kinders my. Dis nou miskien nie ‘n groot kompliment om te sê dat iets beter is as wat jy verwag het nie, maar dis verseker die beste ding wat oor Lana Del Rey gesê is op die internet in ‘n lang ruk.

So vergeet van al die trolle en Internet-hate, Lana Del Rey. Fok vir Lizzy Grant en haar outentieke musikantskap. Daai bitch is verby. Kom jy eerder met daai siellose, gekoopte kopkou-lippe van jou en fluister jou hit single se refrain van “It’s you, it’s you’ it’s all for you…” sagkuns in my ore terwyl ek myself oudergewoonte aan die slaap huil.


Twee Lana Del Rey copies up for grabs!

Is jy ‘n fan van haar music en soek jy bittergraag ‘n copy? Vra ons net mooi hieronder in die comments section en tune ons hoekom jy een van die twee CDs moet wen. Ons sal ‘n wenner kies hierso teen middel Mei rond…

llama

ZirkieLana Del Rey – Born to Die (album review & wen 2 CDs)

Comments

  1. Quentin horn

    Ek is die eerste versoek, so dit praat seker vir dit self.
    Het al haar videos al op YouTube gecheck, wil graag hoor of sy op CD dieselfde impak het as daar nie visuals van haar by is nie.

  2. LizzyLuv

    Dis fokkin goeie artikel van julle kant af. Ek dink sy is poes cool, colagen of te nie.. asjy na haar woorde luister, en haar low budget music videos, kan mens dadelik agterkom die chick is nie commercial stront soos lady kaka, miley effins baie kak cyrus ens nie.
    Sy's authentic, legit, en haar musiek is befok. Video Games en Born to die is super cool albums, en elke tune is awesome.
    Ek is fokkin groot fan haar, en raai wat, ek het week terug twitter gejoin, en haar verified account was nommer 4 om my te follow. sy's awesome chick, sy's hot en sing beter as meeste groot bekke wat in ons kele afgedruk word op.
    as ek ha album score, sal ek dit regkry om ha te kry om dit te sign.

  3. LiezelTee

    Gee my net die CD en almal bly lewendig. Nes Lana, I shoot from the lips.

  4. Enzo

    Ek volg die laaste twee jaar die website en promote groot. Ek wil graag die CD hê omdat ek fokkol zak het om een te koop. Arm student bra…

  5. Prof. Bokdrol

    Wie de fok is Lana Del Rey en wie de fok is Florence Welch?

  6. petrusposbus

    Gee my daai cd assamblieftog. Ek wil nie hom steel nie. Ek love ha music. Klink befok op my b&w system.

  7. Stephan

    Julle het daardie fokken kak gekoop, luister dit maar self.
    @ Danny: Ek dink jou kritici is bietjie fokken harsh dude hoe sou jy nou voel as ek jou moes virgelyk met poeskop malema ? Al is jy n beter weergawe.
    Shame hoe moet arme florence nou voel ?

  8. Dirk Diggler Diktros

    Ek sal graag meer van hierdie kunt- stenaaresesse wil weet.  Weet nie waaroor boehaai gaan nie.  (Is daar boehaai?)  DDD 

  9. Prof. Bokdrol

    OK ek het probeer om myself so bietjie te edjookyt en musikaal-gewys uit die 17de eeu uit te sleep; het "Video Games" op YouTube gekyk en dis actually nogal nice: hierdie Lana girl het 'n baie fraaie, melodieuse en soothing stem asook – fokkit – 'n epic paar blowjob lippe…

  10. Duik kop eerste

    gee my die cd want ek het poes groot piel

  11. slak

    Lana en Florence is fokken lekker musiek!!!
    ek het die cd's…..dis fokkenvantasties!!!

  12. McQ

    Stem saam met Slak. Ek love female vocals! Lana se "Radio" is op die oomblik my fave; wanneer sy so met daai contralto stem begin – fokken beeurivoel! Het klaar die CD's en luister dit vrot. Weet nie wat mense se probleem met haar is nie.

Gooi Comment