Griffin
Blykbaar bly Dr Phil in Gauteng
Cheers
Enjoy!!
Reinold Brink
Ek't hierdie groen oog monster by Alberton City gespot die naweek.
Naydine
Griff
Say no more.
Cheers
Nico
Hey griffin kyk die zeff etter met sy double cab lorrie
Christo
Nice parking skills!
Jaco
Heyto Griff
Hierrie beauty gesien op Caledon……EISH….die ou kyk hopeloos te veel tiewie
groete
Dries
Toe die stof settle moes ek net 'n pic hiervan neem….
Peanut
Hierdie post is 107 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 928,786 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
Comments
Love that sign!
Daai bergie met sy sign is 'n fokken skelm kont! waar het hy interwebz gekry om daai sign te sien en te copy??? I call BULLSHIT! Sy VW Citi GTI OPC staan seker om die draai
Nice driewiel skoeter daai – fokken kwaai my lanie !!!!!!!!!!!!!!!!
Uhhh…sorry Piesang, uit kom die PP101 manual weer vir so 'n wyle: OPC is 'n subsidiary van Oupiel wat spesialiseer om hulle wiele te tune, vir 'n Volksie moet jy Steve's Auto Clinic of Autotech of so probeer. En natuurlik kan enige poes 'n Ford tune – jy kort 'n shifting, 'n flat skroewedraaier en 'n stuk bloudraad, plus baie warm Coke, 'n liter Klipdrift en 'n klomp polystyrene koppietjies vir almal wat saam tune. Fok my, hoekom weet ek hierdie stuff? Jirre, ek is seker meer fokken zef as wat ek besef…
Daai moerse double cab lyk
kwaai jagsBEFOK !!@ prof B0kdrol : Touché !!
Daai double cab lyk soos 'n Ford F650, respek! – Mens kry hom in 'n tripple cab ook! Fok ek sal mos taxis opnaai met daai ding.
Ek's nogal van kleins af lekker jags vir 'n Nissan GTX Skyline, maar daai naai het dit goed opgefok vir die res van my lewe met die fokken All Blacks kak op die agter ruit.
Nie te min die stuk kak op die boot, die ligte en sommer als. Ag nee fok, nou's ek nie meer 'n NIssan fan nie….etternek werk seker by MosGas om die striaght six 2.8 L se tank vol te hou.
PP01 is n "plat" skroewedraaier n flatskroewedraaier?
Thanks, ou Vlakkes – ja, ek was in my jong dae baiekeer by Sondagmiddag Snortina tune-sessies, maar ek is eerder een van die assistent-tuners met die polystyrene koppietjies wat raad gee terwyl die main spanners die tune-werk doen, ek slaan waterblase uit van tungsten en olie, jy weet. My geleerde kollega Dr. Onk weet wel na die derde helping warm Klippies en Coke fokken presies watter jet size pas by watter "piston bore" en watter camshaft werk die beste om valve bounce te voorkom, waffer spares shop het die beste specials en so aan…