Hey Griff
Ek het hierdie masjien Sondag middag by Almeinhof flats in Sasolburg gespot. Maandag oggend toe ek op WKJ gaan toe is hy reeds gepost. Alhoewel ek met nadere inspeksie gesien het dat hy `n paar customizations intussen bygekry het. – Check net uit vir die 2 badges, Bonnet vinyls en racing stripe voor aan die kant.
Darius
Wish I'd gone to school here!
James
Baie beter as al die pamflette vir penis enlargement en wie weet watter kak nog, wat deesdae by al wat 'n robot uitgedeel word!
Ten minste werk die goed soos die pamflet se
Neels.
spotted INIKAAP
Felix
Kabouter van Witbank
Groete
Leon
Hi Griff.
Ok ek dink die een praat vir homself.
Biker Girl
Zef Bulls
Shaun
Watkykjy staan op 1,045,452 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Comments
Yip, stereotipe chopper ryer daardie – al wat jy nog het om te kwalifiseer is 'n pispot helmet en 'n "Fok Jou" attitude. Gee my enige tyd eerder 'n 'Blade.
lol!! ek ken die bra persoonlik!
Hy lyk soos n tipiese moot-bra met masculinity-issues war se penis-enlargement plumbing n flater van bybelse proporsies is. DDD
DDD in die Moot is ons te fokken arm om choppers te bekostig – in hierdie valley is 'n Vespa genoeg om chicks mee te pull. Wel, by die laerskool oorkant die straat in elk geval…
Prof, miskien is hy die main yuppie innie Moot – die dik drug dealer hoer moeder (pimp). So te se opwaarts-mobiel (duel entendre bedoel) …DDD