Laasweek se zefspotters

In Zefspotters deur griffin9 Eiertjies

Check hierdie hondebak vir kaksleg mense jy kan tot vir wagter n message record
Rob.

photo

Shot,
Barend

IMG01298-20120408-0948

Gespot in Mokopane
Dirk

Mokopane-20120228-00127

"No free rides – gas or ass" Dis lekker in V-Town.
George

IMG-20120405-00065

Yes Griff
 
Ek en my Chick het hierdie bad boy by Brooklyn Mall gespot!
Two tone se moer!!!

Cheers Bra
Regardt

Moer Zeff 2-1200

Moer Zeff1-1200

Griffin
 
"NatKat" het spesiaal haar gat ge-pose vir die volgende uitgawe van "Zefspotters" !!
 
Groete
Pierre

2012-04-02 18.46.09

Alberton…

Hmmm, hierdie kan 'n lekker personal ad wees…

"STOUTGT van Alberton soek iemand om saam te ry"
George

IMG-20120404-00064

Hi Griff,

Kyk hoe slim is die mense saam wie ek werk.

Groete,
Anna

IMG00676-20120403-0733

Hey griff
Die is nou 'n blou trill move of wat? Wonder of hy gaan pienk word
Christo

393831_227948070621029_100002175148850_471472_389541322_n

399696_227946670621169_100002175148850_471461_615905873_n

Randfontein-20120331-00216

406430_227948593954310_100002175148850_471474_1115360074_n

 

Hey Griff, check die bakkie in Boksburg met sy Electric fencing. Hy vervoer seker Goud of diamante lol
Shaun

IMG00028-20120401-1343

Elke verhouding het sy vervaldatum
Ettiene

IMG00160-20110819-1526
 

 

griffinLaasweek se zefspotters

Comments

  1. Prof. Bokdrol

    Daai automatic pet feeder met die ingeboude recorder kan net handig wees – as Woefels begin vreet: "Daaaar's hy, pa se honne, lekker eet – maar kak nou net op die mat en jy gaan fokken SPCA toe, OK???"

  2. Prof. Bokdrol

    Fok Ettiene, nice stukkie ironie wat jy daar ge-capture het met ou CJ en sy blou Kadett en sy kommentaar oor verhoudings. So daar staat hy, reg onder die "No Entry" sign: "Nie vanaand nie, skattie – ek het hoofpyn…"

  3. Evert

    Daai is 'n befokte Ford bakkie wat hulle so opgefok het!!!
    Daai melk een gebeur time and again by my werk ook.

  4. Willem Wikkelspies

    Evert, ek neem aan die draai en trek is veel moeilikker as om net te gryp en snip…wys jou nou net.
    Daai bakkie is nog nie 'n blou bul bakkie sonder sy plastic (made in china) blou balle nie. Ek neem aan die bra lei aan kort man sindrome juis omdat hy so sissie step onder aan daai chrome pype laat sit het… 

  5. Jou Suster

    Skiem daai Shaun ou is poes dom, dis obviously 'n advertensie vir die ou se eie maatskappy, nie 'n regte elektriese draad nie…

  6. Dirk Diggler Diktros

    Ek het gehoor van n Superhero
    Hy't skelms hul naels tot oppie been laat afkou-
    Sy naam was SWARTKAT!
    maar smaak my hier is n nuwe ene kordaat
    my tiepe chieck, sy's NATKAT!!!!!    DDD

  7. PK

    Ja, die slim mense wat moeg is om altyd te mors met daardie screw tops….

  8. psycho_child

    Julle manne moet die tiete sien wat op daai blou trill bakie rondry! Hule nooi jou uit om by Droogheuwel te gaan suip…

Gooi Comment