Stempaal
Loading ...Kom-petisies
Dinge om te doen
Inligting met trots verskaf deur:
Kief Tunes
WatkykjyTubes
-
Die week se top 10
Afdelings
WKJ op jou Garmin
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Bizarre Bedonderde Donderdae – Watkykertjie kompetisie
- Watkykjy nuus round-up. Week 19.
- Czech hierdie fokken hot chick op ‘n bike uit!
- Phuket, maar Thailand is kaklekker! (deel V)
- Life on The Road – Learn Guitar with David Brent
- Laasweek se zefspotters
- Sondag. Skêre met skietgoed.
- Dis naweek, kom ons fokken duik!
Interwebsradio.com
WKJ SuperBru team
-
Watkykertjies Tune
- Bazza on Bizarre Bedonderde Donderdae – Watkykertjie kompetisie
- Visvinger on Bizarre Bedonderde Donderdae – Watkykertjie kompetisie
- #1 Pisscat on Czech hierdie fokken hot chick op ‘n bike uit!
- peterstuyvestanblue on Czech hierdie fokken hot chick op ‘n bike uit!
- wilnetspyker on Hoe om te naai… week#1 van 4
- Chris on Czech hierdie fokken hot chick op ‘n bike uit!
-
-




Interview met Zebra & Giraffe
Ons het eintlik glad nie 'n interview beplan nie. Die idee was om te gaan check hoe Open Room se studios werk, want ons daar verbygeloop en was moerse nuuskierig gewees. Die van julle wat Studio 1 op MK uitcheck sal die plek in Greenside dalk herken.
Toevallig was Greg van Zebra & Giraffe daar gewees en ons het hom so 'n paar vrae gevra… en toe sommer ook die studio se drumkit so paar shots gebliksem want mens kan nie net verby 'n fokken groot drumkit loop en nie agter die dums inklim nie…
O ja, gaan check gerus Zebra & Giraffe se website uit…
Hier is hulle music video vir "It is not what it seems":