Comments

  1. heinrich

    "hulle moet ne bietjie vir my ontspan , dan kan ons lekker praat"
     
    HAHAHAHAHAHAAHAHAHAHA!!!!!!!

  2. 69ers

    dit was FOKKEN snaaks!!!!! Piet gaan kyk 7de laan of iets komies asseblief tog my ou – jy is fokken verkramp. hierdie ouens het ballas om die te gedoen het. PAY YOUR E-TOLL MOTHERFUCKERS BWAHAHAHAHA!!!!!!

  3. Louwhan

    Piet, jy klink vir my na pret ou.
    Wel gedaan Paul. Jy het helfde van die land ´n goeie 5 minute gegee. Ek het dit geniet.

  4. Flanigen

    Lucky Paul didn't get his ass kicked by that chick, she wasn't going to take any kak, ne?  

  5. Willem Wikkelspies

    Daai lyk vir my baie soos 'n wit Bantam bakkie tensy ek die Lambo badge gemis het wat faaast oppie highway ry.
    Dis nou letterlik gaan parrafien pis op 'n brandende vuur…

  6. VonkieDool

    Classic! Luckily het die klomp nie die rook uit hom gebliksem nie!

Gooi Comment