Druk die fokken rooi knoppie!

In Fokken Main Videos deur griffin8 Eiertjies

TNT het met ‘n fokken brilliant idee opgekom om hulle channel in Belgium te launch. Hulle het ‘n rooi knop in die middel van ‘n sqaure gaan sit met ‘n sign wat tune “Push to add drama”. Checkityt!

 

griffinDruk die fokken rooi knoppie!

Comments

  1. Euroafrican

    Dis fokken brilliant! 10/10!!! Jirre – kan jy jou indink iemand try die kak uit in SA! My moer, daar sal lyke orals wees, and 702 se poepols sal 100 news reporters uit stuur!
     
    Salagatle!

  2. Brinkman

    Dis fokken goed gedoen! Well done aan TNT! Die bliksems!

  3. Prof. Bokdrol

    Euroafrican wanneer laas was jy in Joburg CBD? Dit lyk elke dag so daarso!

  4. Morvelous

    Goeie beplanning, as ek tog net so iets bemekaar kon bring en dit video tape…. Daardie dom doner sal seker nooit weer in sy lewe n rooi knoppie druk nie

  5. Werner

    In JHB sal die toeskouers begin skiet. Dis kak snaaks. LMGA

  6. Giel

    hahaha brilliant..love die girl in undies opi bike!!!!  awesome gedoen!!!!

Gooi Comment