Dis naweek, kom ons fokken duik!

In Dis naweek kom ons fokken duik! deur griffin2 Eiertjies

Check, die somer is basically is sy fokken moer in en kort voor lank gaan ons almal ons tiete, klokke en kwaste afvries. Dis nog 'n rukkie voor ons weer 'n somer kry, so kom ons sing die somer uit met 'n whaler van 'n duet. Jy moet mos nog 'n rukkie by die graft rondhang en besig lyk. Jou baas sit en elk geval klaar en suip by die Dros. Gaan skraap gou een can die cherries by jou werk, lok haar oor na jou desk toe met 'n cupcake of 'n tjoklit en sing "Islands In The Stream" saam met haar. Wag, kom ons maak dit maklik vir jou. Hier is 'n kareoke version, kompleet met futuristic video graphics en al die lyrics.

Kry die res van die mense om in te join vir die chorus en dan gaan drink julle almal 'n bier want… Dis naweek, kom ons fokken duik!

duikboot

Deel met jou tjommies!

    griffinDis naweek, kom ons fokken duik!

    Comments

    1. # 1 Pisscat

      Wat??? geen fokken tiete nie??? Ek is dissapoint !

    2. Dirk Diggler Diktros

      Daar gebeur n lekker jacuzzi in daai bosotter!  DDD

    Gooi Comment