Dis langnaweek, kom ons fokken duik!

In Dis naweek kom ons fokken duik! deur griffin13 Eiertjies

Goeie nuus: Malema is uiteindelik finaal in sy moer in geskors, toe organise ons vir julle 'n langnaweek. Ons hoop jy het Maandag ook af gevat, want Dinsdag is dit werkersdag wat beteken dat jy nie hoef te werk nie.

Vat vyf, vat fles!

vintage duik tiete

griffinDis langnaweek, kom ons fokken duik!

Comments

  1. Dirk Diggler Diktros

    So ja TIETE!! Ausseindlich, mein fleissgewehr salueer !!!!  DDD

  2. Prof. Bokdrol

    Trust Maandag om so skelm-skelm weg te kruip tussen al die ander party animal dae – ek het 'n afspraak met die doos vir 'n holnaai by die werk op die 30ste…

  3. # 1 Pisscat

    Fok ek werk maand ag !  !  jissis fok tog !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  4. LoopNaai

    Aai jaai jaai, 2012 en ons moet na sulke ou kak kiekies kyk! Ek dog ons leef in n Hi -Res wereld? Darem kon ons n outline van n tiet sien.

  5. Prof. Bokdrol

    …en behalwe dit is ek heilig oortuig Maandag is ook die moerskont wat daai chick se nippels afgesteel het.

  6. Bokbal

    Daai kaalgat blondie herinner my aan tannie Elize. Sy het ook nie tepels gehad nie. Wonner nou nog waaraan ou PieWee gesuiwe het, wanneer hy die tannie se "mannetjie in die bootjie" gekarnuffel het.
    Kyk maar na die tepelose bewyse in die ou "borfer" Scopes. Fokkit. Ons riemrukkers se verbeelding was daai dae tot die uiterste beproef. Sodra jy konsentrasie verloor word die tepels skielik swart. 

  7. Leon Gerhard Botha

    Die meeste mense is ma lekke zef…. – Valiant Swart

  8. Dirk Diggler Diktros

    Maandag se mamma se ghwap skiet pap.  (Dankie tog vie die WKJ jaarbeplanner ….anners was ek ook innie kak.)  DDD

  9. Prof. Bokdrol

    My fok!!! Uiteindelik het ons 'n genuine intellektueel in ons midde – LGB is jy daai befaamde Prof / Dr / waddefokookal van NWU op Potch wat daai sielkundeboek geskryf het? Jirrefok, ons is geëerd – dis wel baie duidelik jy het nie de fokken HAT geskryf  né?

  10. Prof. Bokdrol

    Julle fokkers – my kollega Dr. Onk ken die HAT van hoek tot cunt, hy sou nooit sulke gruwelike grammatiese flaters begaan het nie…

  11. EKKE

    Prof bok ek is ook ongeletterd  wat is jou pyn met LGB. Kan ek moontttttelik n kkooopie van die HHHAAATTT deur u bekom

  12. Prof. Bokdrol

    EKKE ja seker, ek pos vir jou een – solank jy ook 'n HATer van slegte spelling is…

Gooi Comment