Die Skynmaagde het twee fresh tracks

In Kief musiek deur griffin3 Eiertjies

Die Skynmaagde, daai ouens van Kaapstad met die post-apokaliptiese Afrikaanse folk-grunge band wat die spot dryf met alles waarvoor hulle lus is, het nog twee tracks release: ‘n Boodskap van die Departement van Gesondheid en Ballade van ‘n Nuusleser.

Julle kan hieronder na die twee vars tracks luister. Join gerus hulle Facebook page,  shot left na hulle website toe of stalk hulle op Twitter.

Deel met jou tjommies!

    griffinDie Skynmaagde het twee fresh tracks

    Comments

    1. Prof. Bokdrol

      Dis nou nie heeltemal die Berliner Philharmoniker nie, maar my geleerde kollega Dr. Onk (hic) huldig die opinie dat deur dekonstruksie, met behulp van fokken baie brannas, is die twee pretty much of a muchness…

    Gooi Comment