Goeiedag en welkom by die stywenek homo klub… Nog weird kak wat ons van 'n ou VHS tape van 1988 afgetrek het. Volgende week klap ons julle met nog 'n belaglike outjie.
Hierdie post is 42 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 1,190,939 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
Comments
Weereens briljant gedoen.
Te min, te gou verby!! Gooi nog, meer, langer! DDD
Jurie Els is blykbaar 'n erelid van daardie klub.