Watkykjy se nuus round-up. Week 12.

In Wat is nuus? deur griffin4 Eiertjies

Skelm vra vir job by mense wat hy rob

'n Poesdom dief in Oos-Londen is deur 'n security guard gevang omdat die polisie te kaksleg is. Die glibberige vent het by mense kom aanklop en vir werk gevra. Die eienaar het u-confuse gepluk poes in bloestoe hy speck dat die doos hulle klere dra wat hy vroeer die week gesteel het – sy kouse, sy belt en een van sy goose se bloese. Ja, een van sy goose se bloese. Hoe fokken dom moet jy wees om (as 'n man) 'n fokken bloes te dra en dan werk te gaan vra by dieselde mense wat jy ge-rob het? Die kont wou hulle seker verder kaal uittrek. O ja, die rede hoekom hy deur 'n security guard gevang is, is omdat die eienaars 45 lank vir die polisie moes wag. No fucking surprise there.

Genoeg tyd vir die poes in die bloes om te escape… – IOL

Drie Shreks met 'puter skills, samblief

Die mense is Oga City in Japan is opsoek na drie mense met 'n driver's license en basic computer skills om soos Ogres aan te trek en deur die town te mission, blykbaar vir good luck. Gewoonlik het so paar locals hulleself soos duiwel tipe goeters aangetrek en met butcher's knives wat hulle rondswaai en kinders bang gemaak op nuwejaarsaand deur goed te skree soos: "Is daar stoute kinders of bliksemese luigatte hierso?"

Ons weet, dit maak fokol sin. – IOL

побег из тюрьмы (Prison Break)

Twee Russiese marabse het dit reggekry om 'n helikopter te hijack om hulle moordenaar tjommie uit die tjoekie te gaan haal. Hulle het die helikopter crew gedwing om oor die tronk te vlieg, melikopter'n touleer uitgegooi en hulle buddy het opgeklim waarna hulle weggevlieg het. Dit moes een moerse beplanning gewees het oor twee bottels skoon Vod terwyl hulle pirate copies van Prison Break VCDs op repeat gekyk het. Suid-Afrika, skaam jou – jy trek nou maar eers by BMWs en trokke. O ja, die ouens het actually daarmee weggekom. Goeie fok! – IOL

Dit was nie ek nie, dit was die hond

Wat maak jy gewoonlik nadat jy fles gevat het? Party mense kry dronk verdriet, ander pass uit op die couch en bepis hulleself terwyl hulle gabbas goed soos "ek vreet piel" op hulle voorkoppe skryf met 'n koki, party mense gooi rugbysterre met waterbottels en sommige ouens byt hulle vrouens se snawels af. Seriously? Ja, seriously. Nicholas Gough, 'n krimpies van 59, het sy vrou Lynne in hulle gazebo aangeval nadat hy 'n bottel wyn uitgesuip het en toe byt hy haar neus af. Hy het haar toe gevra om die polisie te tune dat hulle hond dit gedoen het, wat sy obviously nie gedoen het nie. Die mal doos is vir vyf jaar tronk toe gestuur. Wat 'n fokken kont! – IOL

As jou voet jou pla…

Sny die fokken ding af… Krimpies raak al hoe maller. Hierdie een bra van Austria het besluit om sy voet af te sny sodat hy nie hoef te gaan werk nie en unfit verklaar kan word. Hy het sommer 'n botch home-job gedoen met 'n elektriese saag en sy voet in 'n oond in gebkliksem en toe die ambulans gebel. Hulle kon sy voet nie weer aangeheg kry nie. Big fucking suprize there. Enige iemand vir roasted mensvoet? Dit proe blykbaar soos Cheese Curls…

griffinWatkykjy se nuus round-up. Week 12.

Comments

  1. Duh

    @Storie 1: ….genoeg tyd vir die poes in die bloes om te koes.
    I are a poët and I don't even knowet.

  2. Arno AKA Dude

    Ek wens dronk girls wil meer as my neus byt!

  3. Arno AKA Dude

    Oja kry mens nog vcds? fok praat van vhs se kinders, dvd, vcd se laaitjie wat ook mos al een van sy eie het die bluray ek dink bluray support die bulls, want hulle se dis beter maar vir my lyk dit nog net so kak soos die tv waarop jy dit speel.

Gooi Comment