Hey Grif,
Het hierdie een gespot in Melbourne.
Riaan
Hi Griffin
Vertrou dit gaan goed.
Ek het hierdie colour coded outjie in Upington raakgeloop, baie moeite gedoen met die rims wat ook by die res van die skema inpas.
Watkykjy groete
Barry Groenewald
Hi Griffin
Hierdie gespot by Gravelotte oppad na Phalaborwa…
Henri
Hallo Griff,
Check die low profiles op die moerse bakkie. Ge-spot in Jeddah, Saudi.
Bruce
Hello,
Ek is seker DSTV wil ons met kodes iets probeer vertel!
Groete
Geenhanna
Howzit,
Het hierdie mashien vanoggend gesien oppad werk toe, by Buccleuch Interchange.
Groete,
Shaun
Lyk my die pad na Eldoraigne is Zef central… LOL
Marcelle
Die gecheck nou die dag toe ek in benoni moes gaan rond ry het vir werk… ou wit oom wat die ding ry. kon nie so lekker n goeie foto kry nie, was bang hy het n sniper of iets.
laat weet wat jy dink.
cheers
Matthew
Boob gourd from Vietnam..now will u eat your veggies??
Gerald
Brannewyn
Gerald
Hoezit Grif
In Namibia gaan dit maar party keer foken rof en die ouens het hulle eie kak taal wat hulle "Namlish" noem (foken drolle).
Any hoe, ek het die pic geneem by n Chekers in een van windhoek se woonbuurtes.
DSTV in Namlish is dit DSTW
Foken mooi ne
Piele naweek Boetie
Groete uit Namibia
Twaksak
East London
No comment.
Marco
Kar in Indonesia
Richard
Watkykjy staan op 1,183,149 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Comments
Waar is die nuus round-up?!
Ek fokken verstaan nie die een oor DSTV en zimbobwe nie.. en ek dink daai boob tiete plante is fake…. wel dis at least fokken national geographic hangtiete…. siesa !
Daai tietpeule is so fake soos Mister Brienk van Slaapstad se suidelike 'burbs se Soutpiel aksent…
ek lag nooit vir zef p**skoetse of -karre nie….in fact, ek kyk eerder weg. het al heeltemal te veel 'n bekende gesig herken so in die verby ry, hahahaha! en nee, ditt was nie my own reflection in the glass nie, lmga