Joburg en Snortoria, Ramfest is op ons!

Hey outjies, dis hierdie Saterdag RAMfest in Joburg, net buitekant Fourways. Kom join ons gerus om piele musiek te beleef. (http://ramfest.co.za/article/view/johannesburg) RAMfest poster flyer

Baie geluk aan die wenners van die kompetisie ons het 'n mixture tussen outjies op Twitter en Watkykjy gekies en die lucky outjies het reeds hulle tickets ontvang: Gerald, Tim, Altasha en Bennie.

Daar het toe wragtig mense voor die Mystic Booer by die Bloemfontein show gaan bid vir die fees. Baie geluk aan julle ook. Julle het dit met die krag van gebed reggekry dat dit nie in 'n satanistiese byeenkoms verander het nie. Julle het egter vergeet dat dit nooit een sou wees om mee te begin nie.  Dis soos om vir reen te bid terwyl jy in 'n donderstorm staan.

Hierdie e-mail het die rondte gedoen net voor die Bloem show:

Hierdie is 'n Sataniese musiekfees, gebore uit die hel uit, wat ons stad binnesypel. Ek voel gelei om voor te stel dat ons almal mekaar so 17:00 daardie Saterdagmiddag (3 Maart) voor Mistiek Boer (waar dit gaan plaasvind) kry en op die perseel bid, voordat die vyand enige iets daar kan bereik.

Ek is beslis daardie middag 17:00 daar om te bid. Wie join my?

Blessings!
- naam removed -

Liewe oom, ons het dit goed gedink om vir jou 'n stukkie backwardmasking aan mekaar te slaan. Ons het sommer 'n stuk van Bles Bridges se Ruiter van Die Windjie gebruik:

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in WKJ gigs. Bookmark the permalink. Trackbacks are closed, but you can post a comment.

7 Comments

  1. Plank
    Posted March 7, 2012 at 10:17 am | Permalink

    Jisssss Durban se line-up is uiters kak teenoor Jhb en Cpt …
    Laas jaar se Ramfest was poes cool in DBN

  2. Jagter
    Posted March 7, 2012 at 1:07 pm | Permalink

    Die mense wat op 'n Saterdag middag buite Mystic Boer gaan bid lewe darem maar in 'n klein wêreld.
    "Sataniese musiekfees, gebore uit die hel uit"  
    Waar de fok val die ou uit.

  3. fief
    Posted March 7, 2012 at 5:54 pm | Permalink

    kan nie fokken wag nie,sien julle daar

  4. Allan Boesak 28
    Posted March 7, 2012 at 8:43 pm | Permalink

    Die manne in die Kaap praat van Boikot , ons wil n naweek event he , met groot bars , baie Draks , en bitches wat lae standaarde het ,[gewoonlik help n naweek event om hulle dronker temaak en dan slaan die manna toe] ons will ook n ge allokeerde area he waar ons kan pentagramme teken , en katte slag ,en visvang vir satan!
    hells bells Bloem mense is darm deur die naai !

  5. Schalk
    Posted March 8, 2012 at 9:32 am | Permalink

    Liewe fokken ouers! Ons het darm mar werf etters in die land, fokol teen geloof of gelowiges nie maar jusssis my liewe mens! Jy leef in 2012, n fokken sataniese musiekfees. Bid eerder dat die etter koppe wat die land besdryf sal reg kom of dat hulle die tolhekke sal afbreek of dat water in petrol verander iets van die aard!

  6. Jo Poos
    Posted March 8, 2012 at 2:33 pm | Permalink

    god weet, ek is bly om 'n ateis te wees…

  7. Dirk Diggler Diktros
    Posted March 8, 2012 at 6:27 pm | Permalink

    AB28, my ou vrind. jy het KZN se stem!  Werk net n bunnychow en n moerse bong Dirban Poison by en ons is solid!!!  DDD

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">