Free Bittereinder track

In Kief musiek deur griffin

Ons mis nooit Bittereinder se shows by festivals nie, maak nie saak hoe getrek ons raak nie. Daar is nou 'n kompetisie online waar die band met die meeste downloads vanaf Singit zak wen om 'n music video te maak van hulle tune.

Watkykjy sal like as Bittereinder die storie wen, so download gerus hulle track. Daar is ook ander free tracks vir Karen Zoid, Jax Panik, Dans Dans Lisa en so paar ander…

Gee die outjie 'n luister hierso. Die download link is sommer op die track self ge-embed…

Hierdie behoort vir jou 'n idee te gee van wat Bittereinder maak met hulle music videos…
Bittereinder – Solidariteit:

Hierdie post is 37 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,599,518 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinFree Bittereinder track