Dis naweek, kom ons fokken duik!

In Dis naweek kom ons fokken duik! deur griffin4 Eiertjies

Voor jy duik, jol 'n bietjie water cooler roulette by die graft. Almal kry 'n beurt om water te gaan kry by daai water cooler waar jy die nuwe chick van HR probeer opchat. Die ou wat eerste die bubble tref word "Bubble Boy" en hy mag vir die res van die jaar nie die water cooler gebruik nie. Dit verbeter dan ook jou kanse om verder met die chick te chat elke keer as julle "dors" raak. Een bra minder waaroor jy hoef te worry. Eliminate die kompetisie!

(maak net seker JY slat nie die fokken bubble nie)

En as jy klaar is….

Dis naweek, kom ons fokken duiiiik!!!

lilo tight ass meisie

Deel met jou tjommies!

    griffinDis naweek, kom ons fokken duik!

    Comments

    1. # 1 Pisscat

      Oooooooooooooooh !!! Ek sal laaik om haar te duik – fokken njammies !!!

    Gooi Comment