image001

Die nuutste Afrikaanse flieks

In Spec-takel deur griffin12 Eiertjies

image001

image003

image004

image005

image006

image007

image008

image009

image011

image012

image013

image014

image015

image016

image017

Deel met jou tjommies!

    griffinDie nuutste Afrikaanse flieks

    Comments

    1. Herman8r

      Ook gehoor tydens die oorgeklankte Ster Wors:
      Dank Vader: Lukas, ek is jou Pappie. Wel…..dis ek of Steve Hofmeyer.

    2. HEINRICH

      Goeiedag daar by wat kyk jy.
      Mense ek is op soek na n website/s waar ek afrikaanse flieks kan aflaai van omtrent so 1940 af as kind het ek so baie van die flieks gehou en sal daarvan hou as julle my kan help asseblief ek is besig om vir my n versmeling op te bou asseblief help!!!!
      groete Heinrich

    3. Elize

      Ek wil ook weet waar om na die ou flieks te kyk, wat nie meer beskikbaar is in die winkels.  Dankie

    4. lenie

      Kan iemand vir my se waar kan mens gratis afrikaanse movies download

    5. lean3

      sal ook graag wil weet waar of afr se moviesaf te kan laai.

    6. groenie die draak

      die site is so opdate ek stuur hulle sommer n groen drol,lmga

    7. Andrinette

      Ek is ook opsoek na ‘n ou Afrikaanse film van die 1970’s as iemand dalk vir my kan se waar ek dit in die hande kan kry. Die film se naam is DIT WAS AAND EN DIT WAS MORE.

    8. Annelene

      Is ook op soek na n site waar ek afrikaanse films kan download, asseblief.

    9. eben

      Ek het N MAN SOOS MY PA gekyk. En voor dit was n priefiew van n afrikaanse prent. Het begin met honde en waar dit se jy moet kyk waar jou volgende maaltyd of skop vandaan kom. Mense het ge argue en hond het kwaad gerak en een ou opi boude ge byt. Willie esterhuizen is ook daar in. Wat die prent naam?

    Gooi Comment