Die faktapste Bulls supporter op aarde

Kyk ook gerus uit vir die dikgat tannie in die rooi tent hier na die einde toe. So lelik soos die duiwel se aambei en so kommin soos seemeeukak.. 

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Fokken zef videos, kak mens. Bookmark the permalink. Trackbacks are closed, but you can post a comment.

36 Comments

  1. Peter
    Posted March 13, 2012 at 4:05 pm | Permalink

    Common, kommon,kommen se baas. Sy bly seker in 'n grot.

  2. Barend
    Posted March 13, 2012 at 4:10 pm | Permalink

    Ek het nie geweet daar is vlakke van hoe faktap hulle is nie…Ekt gereken almal is maar ewe faktap…

  3. Posted March 13, 2012 at 4:13 pm | Permalink

    Haai!

  4. buddhaZA
    Posted March 13, 2012 at 4:22 pm | Permalink

    Kry ek darem nou skaam vir my blou trui en ons mooi taal. Hoor die klomp blink-gedrinkde ettergevrete in die agtergrond. Fokol respek vir die game nie. Nee sies man. Jissis.

  5. Christoffel
    Posted March 13, 2012 at 4:31 pm | Permalink

    Gevaaaalik vertel ek jou! Ek dink daai krimpie moet sy onderbroekie gaan was, hy't hom fokken koud geskrik…

  6. Marius van den Berg
    Posted March 13, 2012 at 4:40 pm | Permalink

    Ek self is 'n Bulls supporter maar die tipe mense is nou vir jou faktap. Hulle is die tipe wat hulle vrouse slaan, selfs al wen die Bulle.
    Hulle moet sommer al die fokkers wat op die oos paviljoen wil sit en soos Kar wagte lyk, en crocs dra en nie voortanne het nie voor die wedstryd met 'n waterkanon spuit om hulle af te koel.
    EN as hulle die daspoort tonnel oor naweke toemaak sal die tipe kak ook baie minder gebeur.
    Dan wil ou nel doos nog kom en vertel hy het vir Basson die bottel gegooi en mis gegooi. Hy het duidelik vir die ander dude gemik. Hulle moes hom na die game sommer net tamatiesous en Mrs/ Balls smeer en dan kaalgat in Danville laat rondhardloop sodat die honger kinders hom kan opvreet.
     

  7. Evert
    Posted March 13, 2012 at 4:54 pm | Permalink

    Dis hoekom almal behalwe die mense in Snorcity die Bulle fokkol like nie.

  8. @#%^
    Posted March 13, 2012 at 4:56 pm | Permalink

    hy moes daai omie sommer dood gebliksem het, daai tannie in die rooi is heeltemal fucked up, skree lekker poes hier poes daar met die kinders in die agtergrond, tipies

  9. kleinattie
    Posted March 13, 2012 at 5:20 pm | Permalink

    daai tannie weet van verloor af.
    dai tannie sukkel af-blank af.
    daai tannie eet van die vloer af.
    dan vra jy vir wie sy poes skree.
    sy gee nie oor haar kinners om, sy bly 'n bul.
    sy is fokken vuiler as dom, sy bly 'n bul.
    ek sukkel om trots te wees op my volk, sy bly 'n bul.
    laat staan die kanaalbabers en die werfetters en die 'pa se poes' se bul

  10. Trespassa
    Posted March 13, 2012 at 8:10 pm | Permalink

    Swak swak! 'n Klat op ons naam.

  11. Knersus
    Posted March 13, 2012 at 8:10 pm | Permalink

    Wat hulle nog meer faktap maak is dat hulle vir Mealamu in afrikaans kak byt… Die ou verstaan seker nie eers ‘n woord wat hulle skree nie!

  12. Tony
    Posted March 13, 2012 at 8:34 pm | Permalink

    Daai dumbass het op radio gese dit was nie bedoel nie. Hy fokken lieg die trailer trash.

  13. Willem Wikkelspies
    Posted March 13, 2012 at 9:09 pm | Permalink

    Dis nou die common tipe wat hulle huise, karre, kinnes en ketel braaiers blou en wit verf en ry seker 'n blou bakkie met plastiek balle onder die sleep stang.
    Die ergste is daai vol brannas antie gaan huistoe RY na die game. Not Cool!! Seker nog met haar kinders agter op die bakkie ook…

  14. frikkie
    Posted March 13, 2012 at 10:19 pm | Permalink

    Ek skaam my oe uit my kop uit. Common verby! Ek is so trops op Afrikaner wees en Afrikaans maar hierdie mense maak my skaam. Hulle moet reg gemaak word, sodat hulle nie kan kinders kry nie!  

  15. spyker koekemoer
    Posted March 13, 2012 at 11:48 pm | Permalink

    Sorry Chaps,but this is just not Cricket! The bloke who threw the bottle, and, the "Tannie" need to be 'rucked up'!

  16. fief
    Posted March 14, 2012 at 1:10 am | Permalink

    jy chaf my poef ek buckle jou frame.

  17. Posted March 14, 2012 at 1:23 am | Permalink

    Dis wat ek mis van Suid Afrika – waar kan jy dan so lekker vloek – "jou poes" "jou ma se poes" – Ek trek sommer more terug ne vir daai.

  18. Brandon
    Posted March 14, 2012 at 6:41 am | Permalink

    Wies verbaas. Bulls supporters is mos maar (oor die algemeen) redelik deur die kak.

  19. Andre
    Posted March 14, 2012 at 7:19 am | Permalink

    Dis flippen pateties. Dis sulke mense wat my lus maak om soos Puke Watson op my Blou Bul trui te kots. En soos die een bra daar gesê het, al wat die Loftus bestuur moet rëel is dat die Daspoort tonnel toe gemaak word voor ‘n Bulle game. Dink daai is die Zefspotters wen!

  20. Bek-En-Klouseer
    Posted March 14, 2012 at 7:42 am | Permalink

    Hulle vloek hom in afrikaans omdat hulle te illiterate is om engels te praat. Hierdie clip maak 'n mens nogals skaam.

  21. Jarrod
    Posted March 14, 2012 at 8:14 am | Permalink

    Nee kyk dis waar wat hulle se. Wat noem jy n Gazebo op Loftus? n Tappit cover

  22. Giel
    Posted March 14, 2012 at 8:28 am | Permalink

    ja nee commen verby..het so iets verwag van n blou bul supporter..wat my trots maak is dat n anner bul supporter admit hoe commen dit was wat daai maer gat omie gedoen het…kan bly wees hy was nie gemoer nie…

    daai dik gat anti is seker sy girlfriend …moes mekaar seker by die Jerry sprnger shoe ontmoet het….sies bulls supporters…let's keep it clean and have fun ne?  go sharks!!!

  23. Bek-En-Klouseer
    Posted March 14, 2012 at 9:21 am | Permalink

    Hulle vloek hom in afrikaans omdat hulle te illiterate is om engels te praat. Die clip maak my sommer skaam.

  24. Toy
    Posted March 14, 2012 at 9:26 am | Permalink

    frows water bottle AT mealamu, not wiff

  25. thylab
    Posted March 14, 2012 at 9:50 am | Permalink

    Hierdie mense moet kastreer word en daardie antie se tiete moet af gekap word. Nie alle Bull supporters is so nie!

  26. poesprop
    Posted March 14, 2012 at 10:20 am | Permalink

    loftus die grootste engine in SA, as 15 selinders hardloop, klap 60 000 tappets!

  27. JagsJannie
    Posted March 14, 2012 at 11:59 am | Permalink

    As groot Stormer/WP fan, en SA rugby ondersteuner in geheel, wil ek net byvoeg dat ek het baie goeie vriende onder die BB dynasty! Glo my dat as enige een van hulle die kont raakloop gaan hy wens hy het liewers vir Benoni C ondersteun. Dis fokken VIRSEKER!

  28. Sampie Swiegerrrrrrs
    Posted March 14, 2012 at 2:29 pm | Permalink

    JARRRRA! Ek het geweet daar is fout met 'n gesonde persentasie van bulkakplaas se skare, maar ek het geskiem hulle is GENUINE verstandelik vertraag nie. Die bra wat die bottel gegooi het is fokkol in vergelyking met daai groepwoeps wat vir Mealamu oor die heining nooi nie. Hy sal hulle almal soos 'n leeu in 'n cartoon in sy bek druk en net 'n enkele kaal been uittrek, maar "sal gemoer raak", en "pa se poes" sal hulle skree…
     

  29. # 1 Pisscat
    Posted March 14, 2012 at 5:04 pm | Permalink

    Fokken hoor nou net die klomp etterkop tweegesigte HIER wat praat oor die kommin taal van die antie…. hoor wie fokken praat julle poese !!!!   Laaste keer wat ek gekyk het vloek julle ook maar net so zef hierso -  Ek laaik die ou omie – hy is my Hero !!!!

  30. Dirk Diggler Diktros
    Posted March 14, 2012 at 5:50 pm | Permalink

    Kak nou n appel en kry klaar.  Dis water – nie swembadsuur nie.  Dis plastiekbottel – nie glas nie.   O FOK NEE – selfs nie eers die gesertifiseerde gesifistikeerde skisofreen in my (soos in SuperDeluxe) kan dit goed praat nie…..Keven – welkom on Loftus, bastion van die blou bul bullshit beroerte en impotensie.  Vergewe asb, elke familie het n poesprop of twee – maar daai families beNoorde kant van die Apoesrivier het dit annersom…  Gelukkig is julle bras manne van die Haka Geka en jy het n sin vir humor en daarvoor se ek jou namens baie mense:  Dankie dat jy verstaan en nie die simpel etter poeskas toe gemoer het nie!!  Verskoon asb die spreekkoor langs die veld, hulle weet nie van beter nie want hulle is ingeteelde sotte!  Sien uit na julle game by ons.  DDD (ondersteuner Cheetahs.)

  31. Losklos
    Posted March 15, 2012 at 10:15 am | Permalink

    Djirre ma hulle is poes kommin! As n Stormer kan ek se ons Capies kan poes met klas se, maar snor city is verlore!

  32. Jakes
    Posted March 15, 2012 at 11:34 am | Permalink

    Ongeletterde etters. 

  33. Posted March 15, 2012 at 1:05 pm | Permalink

    Fok julle almal [naaiers]! Die ou is kommin ja en volgens my verdien hy sy eie 'n spesiale blad op hierdie site (en dalk selfs burgermeesterskap van Pretoria, die Zef capital vd wereld aldus Ninja)
     
    en daai tannie in die rooi sal lekker voel kan suig

  34. Godlieb
    Posted March 16, 2012 at 11:17 am | Permalink

    Wetenskaplikes het bewys dat een uit elke drie Bulls supporters net so deur die kak is soos die ander twee!

  35. peanut
    Posted March 19, 2012 at 4:02 pm | Permalink

    stomgeslaan….hoe de donner kom sulke mense tot by die stadion????  hulle is mos die tipe wat uitpass oppad soontoe??

  36. Dude
    Posted November 1, 2012 at 8:46 am | Permalink

    Dis vir my net snaak hoe julle mense slegse. Kyk net na jul "nicks". Dis meeeeeer FAKTAP

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">