Bottels op Beloftes

In Sport deur Kaptein Kortbroek

Ons geliefde bottle chucker, Johannes Gideon Ignatuis Nel, wat met sy gesuipte lyf al die closet boneheads op die Oos paviljoen skaam gemaak het, het sonder twyfel dieselfde Superbru picks as ek gehad.

My bure se kat het ook net-net die naweek se SuperFokkop oorleef nadat die glase reeds vroeg Saterdag oggend na die Cheetahs game begin vlieg het. Net toe ons scheme Bryce Lawrence is die wêreld se grootste zaberknaagdier, gaan wys die res van die refs ook hoe useless hulle eintlik is.

Ek's deesdae net so dankbaar soos my cherrie dat ek my knieskuif met die scrambler verwoes het want om onder die reëls te jol sou my lankal mal gehad het. Speel jy die bal by die breakdown, word jy gestraf. Help jy jou tjomma uit as hy getackle word, is jy ook in die kak. Scrums is maar net die voorgang vir strafskoppe en goeie bliksem was daar baie penalties!

SuperUgly is wat dit vir at least nog drie weke gaan wees.

Meer confusing was daai useles call in Durbs. Sekerlik mag die TMO nie suip terwyl hy die game kyk nie, want (en ek het actually die Sharks geback) as Mvovo se try voor halftyd toegeken kon word, beteken mos die bra at least drie kaste in sy gat gehad het.

Terug na die horing insident: Johannes het duidelik na strafskop 31 op Beloftes besluit fok dit! Pleks focus hy eerder sy SuperBrannaPowers op die retarted reff wat die game so stadig gemaak het dat ek op 'n stadium eerder die laaste provinsiale rolbal highlights wou kyk.

En om 'n legend soos Kevin Mealamu met 'n plastic bottel te gooi – dude jy kan bly wees daai monster van 'n Maori het jou nie telyf gegaan nie. Biltong en steak proe maar kak deur 'n strooitjie tjom.

Om terug te kom by die ander SuperFokkop: Die Cheetahs was gerob en ek's seker daar was 'n Snake White in die gras iewers. Die Bulls kon nie eens met die reff se hulp wen nie en die Crusaders is deesdae about so effektief soos daai regterknie van my in 'n losgemaal sal wees en die Reds was so wankelrig dit gee my sommer hoop vir hulle game teen die Sharks.

marabs bulls kont krimpie

(Foto geneeem deur Anton Geyser /Rugby15.co.za)

Hierdie post is 435 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,601,764 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Kaptein KortbroekBottels op Beloftes