Bizarre Bedonderde Donderdae – TV1

In Bedonderde Donderdae deur griffin

This one's for you! Onthou jy hierdie kak? TV1 se treffer title sequence voor die dae van DSTV. Ons het hierdie outjie van 'n VHS tape afgeruk en op YouTube kom plak. Elke tweede Donderdag gooi ons 'n ou TV ad op en elke ander tweede Donderdag gooi ons 'n ou faktap clip wat ons dub in vuil Afrikaans vir julle kykgenot.

Tot ons uit VHS tapes uit hardloop. Wat binne so 30 weke sal gebeur… Dan is ons fucked.

Hierdie post is 84 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,594,868 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinBizarre Bedonderde Donderdae – TV1