Bizarre Bedonderde Donderdae – Shaving Man

In Bedonderde Donderdae deur griffin9 Eiertjies

Ontmoet vir Shaving Man. Wat gaan aan op hierdie video? Ons fokken weet nie. Ons het dit maar net van 'n ou VHS tape afgetrek wat uit die 80s kom. Ons kan jou regtig nie help nie. Fokweet…

Volgende week laai ons weer 'n ou TV ad. Vir eers kan jy probeer uitfigure wat hierdie ou se fokken mission is… Die 80s was goed vir niemand nie.

Hierdie post is 1 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 63,131 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinBizarre Bedonderde Donderdae – Shaving Man

Comments

  1. Slayer23

    Genadiglik het die kwaliteit van tik aansienlik verbeter sedertdien

  2. fief

    Slayer23, daai is nie fokken tik nie,daai dudes snuif fokken dakspykers

  3. troy

    die bizarre donderdae het so goed begin ek het hul altyd geniet met die afrikaans vertolking maar nou is dit ook tot nuut met sulke nonsens.

  4. Prof. Bokdrol

    As dit die '80's was dan skiem ek hy het sopas dalk, uhhhhmm:
    1) Die pos gaan uithaal en sy aaarmie oproepbrief gekry wat sê hy moet sy snor en hare afskeer en die volgende dag by Voortrekkerhoogte inklaar?
    2) Vir die fokken 2,384ste keer Michael Jackson se "Thriller" op Pop Shop beleef?
    3) 'n Oproep gehad van die tjerrie wat hy so 2 maande gelede by Zillertal opgetel en vol vleispyp gestop het met die blye nuus dat hy gaan pappa word?
    4) Deur Sunnypark geloop en 842 verliefde couples op pad Ster Kinekor toe beleef wat daai fokken "identiese outfit" kak doen?
    Fokweet…

  5. Willem Wikkelspeis

    Dis nog in die tyd toe mense gedink het UFO's lyk soos twee volksie hubcaps op mekaar. Enige iets is moontlik. 
    Dit wil my voorkom of die bra probeer namaak of sy gesig smelt. Drama was nooit regtig een van my sterk punte nie. Meer 'n skop skiet en donner fliek smaak. Ous met min woorde wat hard moer…

  6. Dirk Diggler Diktros

    Miekien n angstbevatte nasaat van Tuks se GROOT SOEN Herpes special 1988?  Huis Mopanie Sluier.  DDD

  7. GrootSeun

    Dit lyk en klink of hulle background actors kan wees vir ‘n GWAR musiek video

Gooi Comment