Bizarre Bedonderde Donderdae – Margate

In Bedonderde Donderdae deur griffin9 Eiertjies

Martie moet die woonwa pak sodat sy en haar doos van 'n man met vakansie kan gaan… Volgende week klap ons julle weer met 'n ou TV ad.

Hierdie post is 5 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 72,802 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinBizarre Bedonderde Donderdae – Margate

Comments

  1. poesprop

    OP vakansie se poes man! Dit is MET vakansie. Klink my Centurion en die blou bloed slaan hard deur daar Griff

  2. einafok!

    Ja, poesprop, miskien moet jy gaan sub daar by Media24. God weet, hulle't hoofseun-tipes soos jy bitter nodig. 

  3. poesprop

    nou ja, lat ek mar soos jille skryv, miskien firstaan jille dan. laas toe ek gekyk het was dit i avrikaanse blok. as jy nou regtig soos jou poes wil skryf en dit i avrikaanse blok wil noem, lat weet dan net tin minste vir die SA blog Awards jou miesie en jou drie grade, graat 1,2 en jou rug graat! dan sal hulle jou talgebryk virstaan!

  4. Prof. Bokdrol

    Ag nee fokof nou julle twee – net toe ek 'n jaar later my Pedantiese Poes 101 module opskop begin julle met julle kak. Kyk na die positiewe kant, ten minste gebruik hulle die korrekte term "woonwa" en nie "karavaan" nie. Vir die wat nog nie begin het met hulle PP101 module nie, 'n "karavaan" is 'n ry fokken kamele en Bin Laden lookalikes deur die woestyn, OK? Fok, gepraat van woestyn en kamele – amper vergeet ek van daai yskoues wat ek in die vrieskas gepak het so 'n kwartier gelede…

  5. Dirk Diggler Diktros

    So ja, lyk my sy is die tipe wat goeie waardes in n vrou se plek ken.  Op haar sitvlak met haar hakke wyd – sommer gou.  Hy dril haar goed.  Jan Brannewynparkstyl.  DDD

  6. Prof. Bokdrol

    Ag nee man, fok julle twee sommer weer 'n keer – nou het julle gemaak dat ek my PP101 handboek uit die kas gaan krap: julle het mos gesien Gareth Cliff het vir so 'n rukkie government bangles present gekry omdat sy voet bietjie swaar was? (http://www.iol.co.za/motoring/industry-news/our-roads-are-not-a-racecourse-mec-1.1252225)
    Wat wel vir my uitstaan soos 'n Jurie Els song op Interwebsradio se playlist is die stukkie oor "excessive speeding." So mens kan wegkom met "moderate speeding" of "heavy speeding?" Fok – lyk my IOL het ook 'n hoofseun of twee nodig…

  7. Johan Ries

    Ek het nie 'n website nie. Woonagtig in die VSA vir die afgelope 51 jaar. Het 5 kinders en is "n weewenaar. 77 jaar oud en leef alleen in Jackson, Mississippi.
    Dit is die gatkant van die aarde.
    As dit nie te veel moeilikheid is nie, sal ek dit waardeer as een van julle vir my 'n klein ietsie skryf so nou en dan.
    Byvoorbaat baie dankie,
    Alles van die beste, ballas in die weste!
    JR.

  8. skeervoël

    jissis ek scheme daai ou het een kak vakansie beleef met blou balle en be-aarde bobene ma sho die dude ken sy goose se kak shap en soos ddd se hakke oop tussen die mikke is wa hy sy try gaan  tjee!

  9. Ou de Doos

    Haai siestog Johan ! Wat wil jy hê moet ons vir jou skryf, en wat is jou posbus nommer daai kan ?

Gooi Comment