Bizarre Bedonderde Donderdae – Lunch Bar

In Bedonderde Donderdae deur griffin4 Eiertjies

Dis vandag weer tyd vir 'n ou VHS tv ad. Volgende week is ons weer terug met 'n lekker faktap Afrikaanse dubbed, ou video. Staan sterk, Makatini, staan sterk…

Deel met jou tjommies!

    griffinBizarre Bedonderde Donderdae – Lunch Bar

    Comments

    1. Dirk Diggler Diktros

      aaah – "tossing the caber" – in die Vrystaat "tos ons die zaber"…DDD

    2. soutpiel

      Wot kinna Mac arre yoo?
      Makatini from Maritzburra!
      Classic

    Gooi Comment