Griffin en Vent Venter het pas teruggekeer vanaf die Up The Creek music festival en het besluit om 'n boks wyn uit te suip en te praat oor Up The Creek.
Ons sal mettertyd vir julle so paar foto's video's en miskien Chopper Charlie se recollection plaas. Ons wag nog vir hom om wakker te word. Dis nou al drie dae later…
Watkykjy Podcast nommer 5:
Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.





One Comment
Vent en kie, hou op huil oor hitte, almal kry warm Jully sang en song is SAMA kwaliteit! Vir n vyf minute poging is dit defok!! Ja, DEFOK!! Verder is ek regtig nie lus om na julle drankeskapades te luister nie. Dit maak net my lewer jags. Bel Afslaan kliniek julle beddens is reg!!! DDD