Watkykjy Podcast 5 – Up The Creek

In Pot Kak Podcasts deur griffin

Griffin en Vent Venter het pas teruggekeer vanaf die Up The Creek music festival en het besluit om 'n boks wyn uit te suip en te praat oor Up The Creek. 

Ons sal mettertyd vir julle so paar foto's video's en miskien Chopper Charlie se recollection plaas. Ons wag nog vir hom om wakker te word. Dis nou al drie dae later…

Watkykjy Podcast nommer 5: podcastreg

103_0011

Hierdie post is 92 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,462,697 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinWatkykjy Podcast 5 – Up The Creek