Howzit ou pellie, hier’s vir jou nog ‘n bietjie content vir WKJ se Porn section!
Sex aids booklet uit die 1930s. Lees die fokn instruksies/info. Kaksnaaks.
Francois Breytenbach Blom
(click die pics om te lees/groter te sien)
Hierdie post is 185 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 1,212,562 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
Comments
All those toys look so aggressive.
So lank jy net nie ongekookte putwater gebruik nie. Verder het niks regtig verander nie. Dis maar dieselfde wat jy enige dag in my bedkassie sal kry.
Gods daai fokken sex toys lyk soos iets wat Hitler gerbuik het om die vyand mee te martel vir inligting !
Jisses ja dit lyk nogal soos woeste fokken torture instrumente.
Ek maak seks torture instrumente en hierdie het my ‘n paar idees gegee… Thanx!!