Score tickets na RAMfest 2012 in Joburg. Met backward masking.

In Kompetisie deur griffin2 Eiertjies

Satanfest Ramfest is binnekort op ons. Jy kan die line-up en al die info van al die 5 stede se gigs hier gaan uitcheck

Ons almal gaan lekker die duiwel aanbid en dagga rook bier drink en bands kyk en sal ook heel moontlik poog om so bietjie van Anton LaVey se bybels onder die tieners te versprei behind the scenes footage vir julle te kry en hopelik live te broadcast van die event af as ons nie te veel onder die duiwel se invloed is nie fles vat nie.

Jy het die kans om een van 4 singles tickets te wen na die Joburg gig toe wat plaasvind op Saterdag, 10 Maart:

  • Al wat jy moet doen is om vir ons ‘n audio clip te maak waarin jy ons convince dat jy die ou vir die tickets is.
  • Die clip mag nie langer as 20 sekondes wees nie.
  • Dit moet funny en original wees en jy score extra punte as jyself die clip kan backward mask.
  • Ons sal die vier beste entries vat, dit backward mask en saam met ‘n vet tune hier op Watkykjy kom gooi.
  • Jy het tyd tot volgende Vrydag, 2 Maart om in te skryf – net voor ons duik

Rolling Stone ad

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinScore tickets na RAMfest 2012 in Joburg. Met backward masking.

Comments

  1. Allan Boesak 28

    Ja , En onthou , Bloem , die Duiwel gaan ook n verskyning maak daarso ! So onthou julle geslagte Katte , en Bok horings !!  666.
    Ha ha ha 

Gooi Comment