In nog Shakira-kuier-in-Afrika-nuus waaroor niemand 'n fok omgee nie, bring ons vir julle nog fokken useless nuus. Ninja en Yo-Landi het gister by Neill Blomkamp se kantoor in Vancouver gaan kuier en met sy hond, Oortjies gespeel. Die mense gaan 'n next level movie saam maak, maar vir nou bly ons eers stil…
ja.fm
Stempaal
Loading ...Kom-petisies
PARTY! PARTY!
WKJ SuperBru team
-
Die week se top 10
Afdelings
WKJ op jou Garmin
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Free tunes: Feed The Wolf / Thys Nywerheid
- Laasweek se zefspotters
- Sondag. Skêre met skietgoed.
- Press release: Guma lus om Kings te sponsor
- Rugby exclusive: Kings word geskraap vir groot zak!
- Dis naweek, kom ons fokken duik!
- Soek jy ‘n goeie selfoon deal?
- Rebels pis my nogsteeds af. Sport met Kaptein Kortbroek.
-
Watkykertjies Tune
- Dirk Diggler Diktros on Press release: Guma lus om Kings te sponsor
- # 1 Pisscat on Laasweek se zefspotters
- Dirk Diggler Diktros on Free tunes: Feed The Wolf / Thys Nywerheid
- Dirk Diggler Diktros on Steve Hofmeyr loop deur onder Wikipedia
- vet530d on Sondag. Skêre met skietgoed.
- Annemie on Suid-Afrikaanse TV: 101 shows wat jy miskien sal onthou
-
-




13 Comments
In Canada we makes next level hot dogs with those things.
So fokken what?! Hou ons liewers op hoogte as hulle in Groenland deur ysbere gevoilate is. Once!
Ag JagsJannie gaan speel op die fokken spoorlyn. Yolandi Vi$$er is so stunning dat ek na enigiets van haar sal kyk.
Wonner ek no fokken ook – is daai chihuahua dood of leef dit ?
Poesvreter, stunning reken jy? Fok ou, dan het jy seker klaar op die spoorlyn gespeel! Opgesom: behalwe vir 2-3 songs van hulle (lank gelede), fokkol om oor liries te raak nie. Hul advertensie/bemarkings veldtogte is kak, laaste CD is baie kak en jy het nie 'n kans om haar te kry nie pappie (gaan google Ninja se tattoo yster). Geen fokken kans nie!
Jagsjannie jy moet admit hulle het dit gemaak in die musiek industrie. Wat hul nuwe cd betref raai ek jou aan om hulle Rolling Stones interview te lees voor jy jou bek uitspoel oor Die Antwoord…..Poes
Just to clarify, Die Antwoord are awesome and as far as I know, here in North America we love their work.
Drie jaar later en mense kop nog steeds nie – fokkit, jarre gelede was daar hierdie bra met die naam Liberace, mense het vir hom gesê hy sing soos 'n doos, hy speel klavier soos wat Julius Malema houtwerk doen, hy trek aan soos Vernon Koekemoer se fudgepacker boetie, en fokweet wat nog alles – toe tjoon hy hulle: Well, I cry all the way to the bank…
Prof, goeie punt daar beet. Malema ‘cry ook all the way to the bank’ maar verdien hy dit? Fok weet nie, die ongeleterde etter?
Jags Jannie, Malema is so 'n groot kont hy sal nooit hard genoeg kan huil om op te maak daarvoor nie…
Die Antwoord se musiek is gemors. Ek het grootgeword met die greats. Black Sabbath. Deep Purple. Emerson, Lake and Palmer. Ten Years After. Pink Floyd. Wie onthou ons eie Underground band, Freedoms Children? Bob Dylan. Rolling Stones. Beatles. Nazareth. Bread. Golden Earring. Dit was Musical Giants. Die Antwoord is doodeenvoudig kak.
Led Zeppelin. Moody Blues. Jethro Tull. Styx. Janis Joplin. Jimmy Hendrix. Jim Morrisson. Hoe lank is die lys? Fokken lank. DA is rubbish
Petrus, meeste stuff later as ongeveer 1895 geskryf is in elk geval oorwegend 'n pot kak, na my beskeie mening.