Laasweek se zefspotters

In Zefspotters deur griffin

Hierdie ouens verstaan hoe dit werk!!!
Francois

(jy wil hierdie groter sien, so click daarop. Dis seriously faktap)

binnelandse sake

Het regtig nie gewees jesus het plumbing nodig nie

Weed gard- beste opsie vir dagga boere teen die cops

Keep it zeffen!!!
Werner

plumbing vir jesus

zol guard

Check hierdie klagstaat
Gerald

in haar poes gevloek

Howzit Griff
 
My sussie reken dis ons trailer daai.
Peanut

vanity case

GrifF

Nee fokkit man

Ek dog ek het al alles gesien – nou hier in Rosebank sien ek die Durban special met haar wenkbroukies op die ligte. En as jy dit nog waag om dit van nader af beskou – fokken blink steenkies net bo die wenk broue!!!!

Zef groete
WilleWortel

lekker fokken ogies

Piele geboortemerk op 'n brak
Carel

brak1

Check hierdie blaar se 101 seat covers en sterretjie air vents by gautrain hatfield…
Cheers
Louis

Camera Effects

Limopo pool table
Malan

Limpopo_Pool_Table[1]

Lyk legit, lol.
Het die sporty ferrari gister raakgeloop. 🙂

Hoop dinge is goed jou kant.

Groete
P.

ferrari

Hierdie post is 262 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,834,055 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinLaasweek se zefspotters