Laasweek se Zefspotters

In Zefspotters deur griffin1 Eiertjies

Ek het die ou vanoggend in Kempton Park gespot.

Moerse vin op kar.

Groete
Eddie

Kempton Park-20120202-00175

Check die wenners by Licensing Services. Hulle laat weet my wanneer ek my nuwe lisensie mag gaan haal. Uitstekend. Tien uit tien. Deel met jou vriende.
Francois

license

Waarvoor dink julle gebruik mens diÈ??
Hestia

modvol

Hey Griffin

Die nommertjie behoort aan die Knoppie Poppie, se man wat hier by ons werk
Cheers R 

knoppie poppie-5

Hello daar.

Die bra het die oplossing gekry vir die taxi problem hier in Pretoria!!!!
Johan

Image0073

Image0072

Hi
Vark Ferrari in Vanderbijlpark
Groete
Vera

VARK FERRARI

griffinLaasweek se Zefspotters

Comments

  1. jakes

    Nogal interesant daai asemhalingsapparaat wat daai china demonstreer. Ek het 'n intsrument wat keer dat daar nie te veel lug inkom nie.

Gooi Comment