Comments

  1. # 1 Pisscat

    Gods ja nee kyk ek sou self daai fokken eksamen gedop het !!!!!!!!!!!

  2. Arno AKA Dude

    whahahaha, hy is nie verkeerd nie, baie min dinge is so dom soos n doos, weet n halwe poes ook in die kraal. bly vir die Yus gesin, sien hulle word lekker promote!

  3. Bosjakkals

    Lyk my dis die dom doos wat daai ding ingevul het.

  4. jakes

    Ek het 'n dogtertjie in gr 2. Haar juffrou se anderdag hulle moet die sin voltooi. "So dood soos 'n …………" Sy gee hulle toe 'n tip toe niemand weet nie. "So dood soos 'n mos….." Die een laaitie se toe   "So dood soos 'n moslem"

  5. Dirk Diggler Diktros

    Bra Jakes, jy het my dag gemaak met daai ene !!!  DDD

  6. JagsJannie

    Skippie se dit maar: "Ken 'n paar sulke dom dose". Herhaal dit dan so 3x want ek ken ook dose

  7. vincent

    Lol ek het gedink julle het daai toets verbrand al hahahaha age nee

Gooi Comment