Old Spice Power. Laat weet gerus as jy deur die loop van die jaar beter advertensies as hierdie sien…
Old Spice bounce
Old Spice bowling
Hierdie post is 71 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 934,398 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
Comments
Julle het die beste een vergeet! http://www.youtube.com/watch?v=WxnSBEkk3Ms
Ag nee fok, het die eerste twee gekyk en is klaar gatvol.
POWEEEEEEEER!!!!
Hahaha, baie goed
Nee, donner. Die perd raas te veel. Hierdie ad sal my nooit oortuig om die goed te koop nie.
Jakes, jy het gelyk. Dit het BO BLocking power maar se niks vir geraasbesoedeling of stinkpoes asem nie. Dit se wel "ek is n suur tier, maar ek is hier!" DDD
Dis kak dom! Daar is baie beter ads!
Nee maggies mense, as DIE "great ads" in julle oge is dan verwag julle maar min.