Die Antwoord op David Letterman Show

In Die Antwoord deur griffin5 Eiertjies

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDie Antwoord op David Letterman Show

Comments

  1. Losklos

    ag nee man ek't gehoop hy gan hulle interview , poes!

  2. Laaitie

    Hierdie version klink vir my beter as die radio een, weet nie of ek myself verbeel nie? of dalk groei die song maar op my. Fok weet………

  3. Dirk Diggler Diktros

    Ek stem Losklos!  Die Antwoord se pielsuigmarathon op WKJ  "ril" voort.  Mnr . Mev/mej die Moderator, is die gees van vryheid van spraak, plaas tog hierdie ene asb,  DDD

  4. JagsJannie

    DDD, jou gelukkige bliksem! Dis nou as jy die een sien want myne word ook gewoonlik heel weg gefokken sensor met tippex . Snaaks net as ons op Die Antwoord issues comment. Fok!

Gooi Comment