Die Antwoord & Alexander Wang

In Die Antwoord deur griffin

Die Antwoord het met Alexander Wang, 'n moerse respected designer van New York opgeteam vir een van sy nuwe ranges, T by Alexander. Daar is 'n moerse billboard in New York City van Ninja en Yo-landi. Jy kan ook 'n kort clip on Alexander Wang se website gaan kyk waarin Die Antwoord feature.

Haters gonna hate. Ja, jy sonder die paspoort…

Alexander Wang Billboard NYC

griffinDie Antwoord & Alexander Wang